Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9360 reviews.
Great Brak River, Garden Route
Dwarswegstrandoord"Sentraal geleë en Mosselbaai en George is naby genoeg vir 'n dag-uitstappie."
"As jy nog nooit daar was nie, maak 'n plan. Ek sal baie van my volgende vakansies in die omgewing hê."
"Daar is soveel ryk geskiedenis in Knysna en omgewing dat dit dalk wys is om 'n bietjie na te lees oor die dorp of van 'n toergids gebruik te maak, anders mis jy dalk van die weggesteekte juwele!"
"Sal net 'n volgende keer op 'n langer vakansie gaan. Om Mosselbaai te ontdek."
"Ons was werklik so beïndruk met Stilbaai as vakansie of selfs as permanente bestemming. Skoon, netjies en rustig. Alhoewel dit Paasnaweek was was dit stil."
"Witsand is a great vacation destination, always love coming here. The beach is beautiful and the water is lovely. One of if not the best fishing destinations in SA, so for the fisherman out there this is definitely the place to come and visit and there are more than enough fishing spots."
"So baie om te sien en te doen! Ons het elke keer 'n lysie goed waarby ons probeer uitkom en ons kom nooit by alles uit nie!"
"Mooiste plek in hele wêreld! Veilige, skoon swemstrande. So baie om te doen in Mosselbaai vir oud en jonk."
"The Garden Route is a fantastic destination from one end to the other. "