Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.

Victoriabaai, Tuinroete

Pier Plesier

"Ons is terug in 2023!"

Riversdal, Tuinroete

Oakdale Cottages

"'n Pragtige dorp om na weg te breek vir bietjie rustigheid."

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Dwarswegstrandoord

"Sentraal geleë en Mosselbaai en George is naby genoeg vir 'n dag-uitstappie."

Plettenbergbaai, Tuinroete

12 Dune Park

"Daar is baie om te doen."

Knysna, Tuinroete

Mary's Window

"As jy nog nooit daar was nie, maak 'n plan. Ek sal baie van my volgende vakansies in die omgewing hê."

Knysna, Tuinroete

Paquita Cottage

"Daar is soveel ryk geskiedenis in Knysna en omgewing dat dit dalk wys is om 'n bietjie na te lees oor die dorp of van 'n toergids gebruik te maak, anders mis jy dalk van die weggesteekte juwele!"

Oudtshoorn, Tuinroete

Baron's Palace

"Wonderful place with lots to do, especially with kids. "

Mosselbaai, Tuinroete

ATKV Hartenbos

"Baie skoon en netjies!"

Buffelsbaai, Tuinroete

Oribaai Oppibaai Bydibaai

"Dit is 'n mooi, rustige plekkie. Dorp is mooi skoon."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Castleton 73A 1-Bedroom Apartment

"We had a lovely weekend it was awesome."

Mosselbaai, Tuinroete

Diaz Hotel and Resort

"Great plek. Wil self daar gaan bly. Skoon en baie netjies. "

Stilbaai, Tuinroete

Kloofsig 40

"Dit was lekker op Stilbaai. "

Mosselbaai, Tuinroete

Altelekker by die See

"Sal net 'n volgende keer op 'n langer vakansie gaan. Om Mosselbaai te ontdek."

Stilbaai, Tuinroete

Beach Blessings

"Ons was werklik so beïndruk met Stilbaai as vakansie of selfs as permanente bestemming. Skoon, netjies en rustig. Alhoewel dit Paasnaweek was was dit stil."

Witsand, Tuinroete

Goedehoop

"Witsand is a great vacation destination, always love coming here. The beach is beautiful and the water is lovely. One of if not the best fishing destinations in SA, so for the fisherman out there this is definitely the place to come and visit and there are more than enough fishing spots."

Mosselbaai, Tuinroete

Diaz Hotel and Resort

"So baie om te sien en te doen! Ons het elke keer 'n lysie goed waarby ons probeer uitkom en ons kom nooit by alles uit nie!"

Plettenbergbaai, Tuinroete

The Dunes 77

"Ons het Plettenbergbaai en omliggende plekke verskriklik geniet."

Witsand, Tuinroete

The Whale Place

"Sal dit vir niks ruil nie."

Stilbaai, Tuinroete

Muir Holiday Apartments

"Kan meer vermaak vir tieners voorsien. "

Knysna, Tuinroete

Paradise Private

"Die restaurante by die hawe en Thesen Eiland se kos en diens is fantasties!"

Mosselbaai, Tuinroete

Santos Beach Flat 29

"Mooiste plek in hele wêreld! Veilige, skoon swemstrande. So baie om te doen in Mosselbaai vir oud en jonk."

Mosselbaai, Tuinroete

Estoril 35

"Lieflike plek. Skoon en netjies."

Stilbaai, Tuinroete

Beach Castle

"Eerste keer daar en ons kom beslis weer terug!"

Tuinroete

Amazing Modern Beach House

"The Garden Route is a fantastic destination from one end to the other. "

Mosselbaai, Tuinroete

Huisie van Harte

"Pragtig en mooi skoon."

Mosselbaai, Tuinroete

3 Colours Blue

"Een van die mooiste plekke in ons land. "

Knysna, Tuinroete

The Bright House at Guadeloupe

"Hulle kan meer plekke oop hê vir so 'n lang Paasnaweek."

Blad
Blad 100 - Wys 2971 tot 3000
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang