Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9360 reviews.
"George is 'n lekker vakansiebestemming. Daar is ongelooflik baie om te doen in en naby aan George."
"Hartenbos and Mossel Bay is some of Western Cape's famous holliday destinations."
"As 'n eetplek is Dave's Kitchen 'n moet. Hulle het finesse en styl. Maar jy moet bespreek."
"Dit is baie mooi en ons maak 'n punt daarvan om die hele tuin roete te besoek soos die tyd en finansies dit toelaat."
"Dis 'n baie lekker vakansiebestemming, veral as mens kinders het omdat daar baie aktiwiteite is om te doen soos bv. by die ATKV-oord. Die strande is baie mooi en skoon en alles is naby genoeg om te verken. Daar's lekker restaurante en mooi en interessante plekke om te verken."
"Ongelooflike, pragtige dorpie. Skoon dorp met 'n munisipaliteit wat werk. Almal die uitstekende diens om hierdie die ideale bestemming te maak vir ontspanning en kuier. Als is naby mekaar. Skoon en netjiese strande ook wat daagliks skoongemaak word."
"We thoroughly enjoyed our stay in Plettenberg Bay, we will be back."