Resensies van Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 8599 resensies.
Stephanus L. - 25th August 2018
staying in Robberg, Tuinroete
As jy die tyd het, doen die lang staproete by die natuurreservaat. Wees net bewus dat die regterkant baie meer op- en afklimplekke het as aan die linkerkant. So gee genoeg tyd vir die terugkom as jy links om loop. Dit is baie belangrik. Om dit nie te laat aan te pak nie.
Andre M. - 25th August 2018
staying in Hartenbos, Tuinroete
Hierdie is vir seker dié plek om vakansies deur te bring.
Natasha J. - 25th August 2018
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Lovely town with friendly people.
Louis S. - 24th August 2018
staying in Stilbaai-Wes, Tuinroete
Stilbaai is een van die juwele van die Suid-Kaap, 'n móét vir elke reisiger.
Ben V. - 23rd August 2018
staying in Jongensfontein, Tuinroete
Stil en rustig.
Frik N. - 22nd August 2018
staying in De Nova, Tuinroete
Lekker en naby die hospitaal vir oorslaap.
Barbara V. - 22nd August 2018
staying in Danabaai, Tuinroete
Mooi en rustig!
Chris B. - 22nd August 2018
staying in De Rust, Tuinroete
Pragtige omgewing.
Peter H. - 22nd August 2018
staying in De Rust, Tuinroete
Rays Coffee Shop best in town.
Sandeep R. - 22nd August 2018
staying in Thesen Islands, Tuinroete
A beautiful and excellent place to stay.
Dora V. - 22nd August 2018
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Baie te doen en te sien. Te min tyd deur gebring daar. Kom definitief weer terug.
Marna L. - 21st August 2018
staying in Witsand, Tuinroete
Witsand is 'n baie duur dorp ek sal aanbeveel dat jy al jou kos en drankies vooraf koop en saamneem.
Debbie K. - 21st August 2018
staying in Jongensfontein, Tuinroete
Die klein winkeltjie en restaurant is buite seisoen nie baie great nie, maar Stilbaai het alles en meer wat jy nodig het.
Moegamat W. - 21st August 2018
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Always a nice place to visit. Beaches and harbour.
Le Rische M. - 21st August 2018
staying in Wildernis, Tuinroete
'n Juweel vir ontspanning. Restaurante is tops en almal laat mens baie welkom en spesiaal voel.
Zelda J. - 21st August 2018
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Ons middagete by die restaurant Headlines was heerlik met 1970's se musiek. Die besoek by Highgate voltruisplaas was ook aangenaam.
Susan C. - 21st August 2018
staying in Tuinroete
Uitstekende vakansieplek met hope aktiwiteite en is beeldskoon.
Heinrich E. - 21st August 2018
staying in Hartenbos, Tuinroete
Altyd lekker in Hartenbos.
Fatimah B. - 21st August 2018
staying in Witsand, Tuinroete
Te min eetplekke.
Shaun G. - 21st August 2018
staying in Stilbaai-Wes, Tuinroete
Always a special place for me and safety is great.
Leandri O. - 21st August 2018
staying in Heather Park, Tuinroete
Beautiful.
Reinette J. - 20th August 2018
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
Heroldsbaai self is baie mooi en die rustigheid daarvan is wonderlik. Sonder geraas van verkeer en groot winkelsentrums. Ons het heerlik geëet by Dutton Cove! 'n Restaurant met die lekkerste burgers ooit.
Milton V. - 20th August 2018
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Lovely sleepy town in the heart of the Klein Karoo. Beautiful place to unwind.
Francois S. - 20th August 2018
staying in Hersham, Tuinroete
Pragtige plek en naby die see!
Huibre L. - 20th August 2018
staying in Riversdal, Tuinroete
Ons wou die ou tronk besoek. Groot was ons teleurstelling toe ons 12:50 daar aankom om te vind dat alles alreeds toegesluit was en die personeel besig is om te sluit. Volgens hulle webtuiste is hulle op 'n Saterdag oop tot 17:00!
Nico V. - 20th August 2018
staying in Witsand, Tuinroete
Our first time to Witsand, but definitely not the last. We have never seen so many whales in one place, and everywhere else I can think of one would have had to fight the crowds to see them.
Werner V. - 20th August 2018
staying in George, Tuinroete
Ek wil daar gaan bly.
Tanya D. - 20th August 2018
staying in Brenton-on-Sea, Tuinroete
Wow!
Huibrie D. - 20th August 2018
staying in De Rust, Tuinroete
Pragtige dorpie! Dis beslis die moeite werd om bietjie die dorp te verken.
Shakirah A. - 20th August 2018
staying in George, Tuinroete
George is beautiful with it's mountains and forests, wonderful tourist activities like the wildlife park, transport museum, botanical gardens, Outeniqua power van and the perfect combination between small town quaintness and big city conveniences. We would love to visit again!
Johanna G. - 19th August 2018
staying in Hartenbos, Tuinroete
Hartenbos se infrastruktuur het baie verbeter en myns insiens is dit 'n goeie vakansiebestemming.
Niel D. - 18th August 2018
staying in Witsand, Tuinroete
Ons het by verskeie restaurante geëet, maar hulle kos is werklik pateties. Geen oesters en vars vis beskikbaar nie, terwyl Witsand veronderstel is om daarvoor bekend te wees. So, as jy op Witsand gaan kuier, neem vir jou lekker vars vis, oesters en mossels saam uit die Kaap en vergeet van die restaurante.
Richard Z. - 17th August 2018
staying in Victoriabaai, Tuinroete
Will come back again!
Ian P. - 17th August 2018
staying in Hartenbos, Tuinroete
Lekker man, lekker!
Lynette E. - 17th August 2018
staying in Wildernis, Tuinroete
Pragtig. Net altyd nat van die mis.
Melody M. - 16th August 2018
staying in Sentraal Mosselbaai, Tuinroete
Onderontginde skat! Hoop dit kan so uniek bly.
Martha D. - 16th August 2018
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Nog net goeie ervaringe en herinneringe van hierdie dorp. Sal selfs dit oorweeg om daar af te tree!
Willie D. - 15th August 2018
staying in Witsand, Tuinroete
Rustig en ongerep.
Eric D. - 15th August 2018
staying in Riversdal, Tuinroete
Pragtig.
Trudy C. - 15th August 2018
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Dankie vir die lekker feeste!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za