Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9274 reviews.
"Knysna self is te besig en beknop vir ons, maar als is mooi. Ons het Buffelsbaai ook baie geniet en die Fisherman's walk vreeslik geniet."
"The only drawback to going by car to Plett is that there are many kilometres of roadway where overtaking is prohibited (N2) and the clown in front is doing 45 kph less than the maximum allowed."
Great Brak River, Garden Route
Kontrei BB"Ek sal graag langer tyd daar wil spandeer. Baie rustig en weg van die gewoel van die stadslewe, geen haastige en onbeskofte kwaai gesigte nie, kaalvoete en blink tande groet jou."
"Oudtshoorn bied veel meer prag en interessanthede as wat ons gedink het."
"Baie mooi en netjies, as daar 'n kafee kan oop wees op 'n Sondagmiddag kan dit beter wees."
"Natures jewel! Wonderful beach for hours of relaxation with the most beautiful sunrises and sunsets!"
"Gaan beslis weer kom kuier. Ken nou die rivier beter. Bring net asb. jou eie proviant en aankope, aangesien die pryse maar hoog is."
"Dis 'n pragtige plek met mooi natuurskoon, die see en mere en nog baie ander. Al probleem is die swaar verkeer deur die dorp met die N2 wat basies deur die dorp gaan. Nou strate, groot en swaar vragmotors maak dat verkeer nog meer ophoop en stadig beweeg. 'n Deurpad wat nie deur die dorp loop nie sou sake baie vergemaklik."
"Die Mosselbaai-verblyf is altyd gerieflik. Ons moet altyd deur Mosselbaai ry vir werk en vind die beste bestemming om oor te slaap."
"We spent many hours daily swimming in the sea, sometimes with dolphins a couple of meters away."