Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9181 resensies.

Uniondale, Tuinroete

Schulteheim Hotel

"Gerieflike oornagstop na/vanaf die Noorde. Ongerepte natuurskoon. Terapeutiese stilte en afsondering. The Hungry Ghost voorsien heerlike maaltye."

Tuinroete

Gourikwa Reserve

"Die Tuinroete is beeldskoon."

Oudtshoorn, Tuinroete

Soetdoring Selfsorg

"We were surprised with the amount of activities there were to do in and around the small dorp."

Sedgefield, Tuinroete

Bleshoender Accommodation

"Lekker plek, goeie koffiewinkels, lekker atmosfeer, vriendelike mense."

George, Tuinroete

Blue Whale Resort

"George bars uit sy nate uit. Lyk my die hele Gauteng wil hierheen kom vir vakansie. Ek is ook van plan om hier te kom aftree. So ek kan myself nogals in George sien. Baie ontwikkeling wat plaasvind getuig van DA beheerde Munisipaliteit wat funksioneel is. Uitstekende mediese sorg is byderhand."

Knysna, Tuinroete

Paquita Cottage

"Die verkeer in Knysna vloei stadig met die N2 wat deur die dorp gaan. Dit is dus belangrik om rustig eerder as haastig te wees."

Tuinroete

Varkenskraal Farm

"Meiringspoort has stunning rock formations and a waterfall to view. This area provides easy access to the Karoo towns via the R62 or via the N12 towards George, the access to the Garden Route and coastal towns."

Oudtshoorn, Tuinroete

Kranskloof Country Lodge

"Lovely historical buildings in the town. Several ostrich farms and the Cango wildlife ranch."

George, Tuinroete

Dynasty Self-catering Units

"Heerlikste plek in SA om vakansie te hou. Sal enige tyd als in Gauteng opgee om daar te gaan bly."

George, Tuinroete

Primrose Accommodation

"Daar is baie om te doen vir kinders. Mooi strande. Asemrowende uitsigte."

Oudtshoorn, Tuinroete

Van Biljon Cottage

"Friendly community and very helpful."

Tuinroete

Gourikwa Reserve

"Rus vir 'n mens se siel."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Masescha Country Estate

"Plett was baie besig. Die hoofstrand is nou meer vir bote en jetski's."

Wildernis, Tuinroete

Wild Views

"Wildernis bied so baie om te doen."

Joubertina, Tuinroete

Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark

"Pragtige natuurskoon en die Route 62 Diner is definitief die moete werd. "

Oudtshoorn, Tuinroete

Oue Werf Country House

"Great place to visit with kids. Plenty to do."

Mosselbaai, Tuinroete

CBS Accommodation

"Sal weer Mosselbaai toe gaan vir vakansie."

Sedgefield, Tuinroete

Forestview Guesthouse

"Baie lekker vakansiedorp!"

Oudtshoorn, Tuinroete

Oue Werf Country House

"Pragtige uitsigte en die mooiste tuine!!"

Sedgefield, Tuinroete

Elfransa Beach Cottage

"Pragtige plek! Die see, lagoon en berge sommer alles by mekaar. Ook baie naby aan ander mooi plekke soos Knysna, Plett en George."

Oudtshoorn, Tuinroete

Klein Afrika Wegbreek

"Mooiste dorp en soveel om te sien en te doen."

Stilbaai, Tuinroete

Elize Cottage

"Nie baie vir tieners om te doen nie."

Mosselbaai, Tuinroete

Gouriqua at Mossel Bay

"Heerlike vakansie atmosfeer."

Mosselbaai, Tuinroete

A Seaview 35746

"Verkeer is 'n bietjie van 'n kopseer oor Desember."

Rheenendal, Tuinroete

Woodcutters Forest Cottages

"Hidden gem outside of busy Knysna."

Blad
Blad 121 - Wys 3601 tot 3630
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang