Resensies van Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 8599 resensies.
Roehan V. - 20th March 2018
staying in Knysna, Tuinroete
Knysna is een van die mooiste plekke wat ons al besoek het.
Marina O. - 20th March 2018
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Mosselbaai is 'n pragtige en veelsydige dorp met baie om te doen vir oud en jonk. Hier is genoeg fasiliteite om verblyf hier gemaklik te maak, maar die dorp is klein genoeg sodat dit voel asof jy wegbreek uit die stad. Pragtige uitsigte oor die see en Outenikwaberge maak Mosselbaai werklik 'n baie spesiale plek.
Willem F. - 20th March 2018
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
Pragtig.
Lynette E. - 19th March 2018
staying in Stilbaai-Wes, Tuinroete
Silwerskoon dorp, ons kom van die Oos-Kaap en ek wil nie politiek hierby betrek nie, maar dit verskil hemelsbreed van hoe dit hier by ons lyk! Ons sien met verlange uit om julle weer te besoek!
Marieke K. - 19th March 2018
staying in Nature's Valley, Tuinroete
Beste plek in Suid-Afrika.
Elizabeth N. - 19th March 2018
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Baie om te sien, te min tyd.
Alro M. - 19th March 2018
staying in Stilbaai-Wes, Tuinroete
Baie mooi dorpie.
Liz S. - 19th March 2018
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
Probeer dit vir jouself, jy sal nie spyt wees nie.
Fanie V. - 19th March 2018
staying in Mosselbaai, Tuinroete
'n Lekker dorp met alles in oorvloed soos winkels, restaurante, ens.
Tokkie P. - 19th March 2018
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Pragtig. Baie te sien en te doen. Pragtige natuurskoon en strande.
Elmarie J. - 19th March 2018
staying in Mosselbaai Gholflandgoed, Tuinroete
Aan te beveel, waarde vir geld.
Pieter D. - 19th March 2018
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Mens is baie vriendelik en gasvry. Baie om te doen en sien.
Diane P. - 19th March 2018
staying in Hartenbos, Tuinroete
Een van my gunsteling wegbreekbestemmings.
Jerrie C. - 19th March 2018
staying in Tergniet, Tuinroete
'n Pragtige stil kusdorpie langs die see met pragtige uitsigte oor die see of binneland na die berge.
Bertie B. - 18th March 2018
staying in Uniondale, Tuinroete
Rustige stil dorpie wat as 'n basis kan dien om die omgewing te verken.
Johan V. - 18th March 2018
staying in Sentraal Mosselbaai, Tuinroete
Baie netjies en was verbaas oor al die interessante winkeltjies/restaurante wat ontstaan het.
Wouter V. - 18th March 2018
staying in Witsand, Tuinroete
Afgeleë maar begin oorgekomersialiseer te word en verloor bietjie sy identiteit.
Jan V. - 17th March 2018
staying in George, Tuinroete
Baie min taxis, wonderlik!
Sampie V. - 17th March 2018
staying in Danabaai, Tuinroete
Die plek is netjies en skoon en word goed onderhou. Die mense in Danabaai is baie vriendelik en behulpsaam.
Cloete V. - 16th March 2018
staying in Brenton-on-Sea, Tuinroete
Ons bly elke jaar verskeie kere daar, weg uit Knysna se gewoel maar naby al die besoekersopsies van die omgewing.
Fanie V. - 16th March 2018
staying in Stilbaai-Oos, Tuinroete
Nie veel om te doen nie.
Sonique V. - 16th March 2018
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Mooi plek!
Anneke B. - 15th March 2018
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Kan definitief 'n lang naweek in Oudtshoorn spandeer. Baie om te doen en te sien. Kinder vriendelike dorp.
John O. - 15th March 2018
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Altyd lekker om daar te wees.
Nici R. - 15th March 2018
staying in George, Tuinroete
George is my gunsteling plek in SA.
Jinny P. - 14th March 2018
staying in Tuinroete
A destination that surpasses all expectations!
Brenda F. - 14th March 2018
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
Gesukkel met MTN-selfoonontvangs.
Anna-mari S. - 14th March 2018
staying in Wildernis, Tuinroete
Just love Wilderness!
Petro V. - 14th March 2018
staying in Stilbaai-Oos, Tuinroete
Ons het gegaan om vis te vang, maar die vangste was baie swak.
Maynette D. - 14th March 2018
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Lovely town with so much character. Perfect breakaway from the city life.
Bianca F. - 14th March 2018
staying in Hartenbos, Tuinroete
Hartenbos is ons hartsplek!
Koos V. - 14th March 2018
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Stad met veel bezienswaardigheden. Vooral het Nel museum is top.
Danie D. - 14th March 2018
staying in Riversdal, Tuinroete
Ons kom weer kuier!
Bonita K. - 13th March 2018
staying in Hartenbos, Tuinroete
Uitstekende plek.
Melissa S. - 13th March 2018
staying in Hartenbos, Tuinroete
Fantastiese vakansie dorp. Net die verkeer is 'n nagmerrie in vakansietyd.
Anton T Z. - 13th March 2018
staying in Hartenbos, Tuinroete
Uitstekende plek.
Wouter V. - 13th March 2018
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
Promenade in goeie toestand en as dorpie goed versorg.
Esme P. - 13th March 2018
staying in Albertinia, Tuinroete
Pragtige ou klein plekkie wat redelik sentraal geleë is tussen Mosselbaai, Stilbaai en Riversdal. Soos die joggie by die brandstof hawe kla: "Daar is nie veel te doen hier nie madam". Maar soms, wil ons mense van die stad, regtig nie veel doen nie. Die rustigheid is genesend en die stilte restorerend. In die stilte vind jy juwele in mense en klein winkeltjies en stil grond paadjies na vriendelike tannies en ooms wat lekker baie kan praat terwyl jy gelukkig nie een woord hoef te uiter nie.
Suzette N. - 13th March 2018
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Plettenbergbaai is 'n pragtige skoon dorp met baie om te doen!
Vanessa C. - 13th March 2018
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
We loved the view and the beach.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za