Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9274 resensies.

Witsand, Tuinroete

Kite View 1

"Witsand is an awesome place, go there often for fishing and will be back soon."

George, Tuinroete

Maitland 3D Fraai Uitzicht

"Dis een van ons gunstelingvakansieplekke."

George, Tuinroete

ArendsRus Country Resort

"Ongelukkig ken ek glad nie die omgewing of ligging nie. Maar dit wat ek gesien het tydens ons rit, was pragtig."

Groot-Brakrivier, Tuinroete

The Tree House

"Dis 'n rustige mooi see-voorstad. Sal meer baat vind by mense wat graag 'n wegbreek benodig van besige stadsgejaag. Nie veel vir kinders om te doen nie - behalwe see/strand aktiwiteite."

De Rust, Tuinroete

The Travelling Tortoise Retreat

"Baie om te doen en sien. Lekker kuier- en eetplekke."

Oudtshoorn, Tuinroete

Oppi Dam

"Soveel besienswaardighede en ryk aan geskiedenis, padstalletjies is volop en het die pragtigste goed. 'n Moet om weer 'n draai te maak."

Wildernis, Tuinroete

The Tops Guest House

"Wildernis is so mooi!"

Oudtshoorn, Tuinroete

Queen’s Hotel by BON Hotels

"Goeie vakansie-bestemming met baie goed te doen."

Oudtshoorn, Tuinroete

Karoozin Village

"Great plek. Ons mis die KKNK!"

Knysna, Tuinroete

Estuary Rest

"Covid-19 het 'n groot invloed gehad op die winkels en restaurante in Knysna. Maar ons sal weer gaan."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Masescha Country Estate

"Dit is 'n baie mooi plek en baie plekke om te gaan besoek."

Oudtshoorn, Tuinroete

Old Mill Lodge & Restaurant

"Heerlike Karoo-omgewing met baie besienswaardighede."

Oudtshoorn, Tuinroete

Chandelier Game Lodge & Ostrich Show Farm

"Visited the Cango Caves and was in awe. Also travelled up the Swartberg Pass to appreciate the magnificent views."

Stilbaai, Tuinroete

Lulu's Cottage

"A peaceful, beautiful seaside town."

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Dwarswegstrandoord

"Was nog nie in daai omgewing nie, maar is beïndruk met wat ons beleef het."

Oudtshoorn, Tuinroete

Pepper Tree Self Catering

"Sal weer reis na Oudtshoorn."

Mosselbaai, Tuinroete

C-View

"We will definitely visit Mosselbaai again."

George, Tuinroete

Plaas Knoetzie Kamma

"Ons was nie daar as toeriste nie; wel vir sport. Ons is van PE. Die netheid opvallend. Al die areas waardeer ons gery het is, superskoon en natuurlik is George-omgewing ook asemrowend."

Mosselbaai, Tuinroete

Sea Breeze 65

"Sal weer daar kom bly."

Knysna, Tuinroete

Crescent Cottage

"Knysna is prentjiemooi"

Plettenbergbaai, Tuinroete

Jay Dees B&B

"'n Pragtige dorp in 'n aangename vakansiebestemming. Parkering in die aand by eetplekke is egter 'n probleem!"

Knysna, Tuinroete

La Gard House on the Knysna Heads

"We hiked for hours on the many trails in the forests in and around locations of Knysna and nearby town, Wilderness. It is a nature lover and bird watcher's paradise!"

Knysna, Tuinroete

Malachite Mews 3

"So mooi dorp. Mal oor die natuur en als wat mens daar kan doen."

Wildernis, Tuinroete

Thatch Manor on 5th

"Asemrowend en die regte plek vir aftrede."

Mosselbaai, Tuinroete

Bentonhof

"Heerlik. Sal net die volgende keer beslis 'n roomys probeer by die Punt."

Blad
Blad 157 - Wys 4681 tot 4710
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang