Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9274 resensies.
"Ongelukkig ken ek glad nie die omgewing of ligging nie. Maar dit wat ek gesien het tydens ons rit, was pragtig."
"Dis 'n rustige mooi see-voorstad. Sal meer baat vind by mense wat graag 'n wegbreek benodig van besige stadsgejaag. Nie veel vir kinders om te doen nie - behalwe see/strand aktiwiteite."
"Soveel besienswaardighede en ryk aan geskiedenis, padstalletjies is volop en het die pragtigste goed. 'n Moet om weer 'n draai te maak."
"Covid-19 het 'n groot invloed gehad op die winkels en restaurante in Knysna. Maar ons sal weer gaan."
"Visited the Cango Caves and was in awe. Also travelled up the Swartberg Pass to appreciate the magnificent views."
"Ons was nie daar as toeriste nie; wel vir sport. Ons is van PE. Die netheid opvallend. Al die areas waardeer ons gery het is, superskoon en natuurlik is George-omgewing ook asemrowend."
"'n Pragtige dorp in 'n aangename vakansiebestemming. Parkering in die aand by eetplekke is egter 'n probleem!"
"We hiked for hours on the many trails in the forests in and around locations of Knysna and nearby town, Wilderness. It is a nature lover and bird watcher's paradise!"