Resensies van Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 8599 resensies.
Ben V. - 13th June 2017
staying in Hartenbos, Tuinroete
Hartenbos is 'n baie lekker plek om te wees en is baie netjies, skoon en goed versorg.
Izak Jacobus L. - 13th June 2017
staying in Riversdal, Tuinroete
Ons het heerlik gekuier in 'n plattelandse atmosfeer.
Hannalie V. - 12th June 2017
staying in Jongensfontein, Tuinroete
As jy rus en vrede soek is dit die plek vir jou.
Lorraine G. - 9th June 2017
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Ons is almal baie lief vir Oudtshoorn met KKNK, of sonder!
Suralda T. - 8th June 2017
staying in Jongensfontein, Tuinroete
Baie dankie aan die eienaar wat baie gasvry en georganiseerd is.
Cecile H. - 8th June 2017
staying in Sedgefield, Tuinroete
Die boeremark is werklik die moeite werd om te besoek.
Dian C. - 5th June 2017
staying in Brenton-on-Sea, Tuinroete
Dit is naby Knysna, maar tog baie rustig. Daar is hope goed om te doen en plekke om te sien in die area.
Marius B. - 2nd June 2017
staying in Witsand, Tuinroete
As jy wil wegkom van mense af is Witsand buite seisoen net die plek!
Kobus R. - 2nd June 2017
staying in Wildernis, Tuinroete
Pragtige area.
Errol T. - 2nd June 2017
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Daar is so baie plekke wat ons nog nie gesien het nie en sal beslis weer terug na Oudtshoorn gaan.
Danelle B. - 2nd June 2017
staying in Hartenbos, Tuinroete
Hartenbos is 'n juweel!
Cedric P. - 1st June 2017
staying in Hartenbos, Tuinroete
Baie lekker vakansieplek met groot verskeidenheid.
Jan M. - 1st June 2017
staying in Hartenbos, Tuinroete
Verhuis binnekort self na Hartenbos.
Desiree V. - 1st June 2017
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Dit is verseker een van die rustigste dorpe met alles binne bereik hetsy per motor of te voet.
Sorika V. - 31st May 2017
staying in Mosselbaai Gholflandgoed, Tuinroete
Uitstekende verblyf!
Lizaan S. - 31st May 2017
staying in Voorbaai, Tuinroete
Baie gerieflik naby als, maar veral lekker rustig, net wat mens nodig het om af te skakel en te rus.
Maurits P. - 31st May 2017
staying in Keurboomstrand, Tuinroete
As jy wil rus dan gaan jy na Kozi toe!
Philip B. - 30th May 2017
staying in Witsand, Tuinroete
Eerste besoek - stil, mooi omgewing en sal weer teruggaan.
Pieter H. - 30th May 2017
staying in Hartenbos, Tuinroete
Baie nice!
Hendrina G. - 30th May 2017
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
Ons het nie deur die dorpie gegaan nie, maar van die bietjie wat ons gesien het sal ons dit definitief weer besoek.
Reghardt N. - 30th May 2017
staying in Robberg, Tuinroete
Bly een van die mooiste plekke in die wêreld.
Marilyn S. - 29th May 2017
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Very picturesque bay with lots of interesting places of interest to visit.
Morkel T. - 28th May 2017
staying in Brenton-on-Sea, Tuinroete
Bly maar 'n wonderlike omgewing met pragtige sonsondergange.
Hannes En Estelle V. - 27th May 2017
staying in Piesangvallei, Tuinroete
Dit is 'n goeie vakansiebestemming.
Deon R. - 26th May 2017
staying in Knysna SSB, Tuinroete
Goeie beeld van Suid Afrikaanse samelewing. Baie vriendelikheid ervaar.
Chris S. - 26th May 2017
staying in Tuinroete
Lekker.
Annibell O. - 25th May 2017
staying in Reebok, Tuinroete
Ek love Reebok.
Ina V. - 25th May 2017
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Dit ondersteun die vakansiepubliek en gee genoeg besienswaardighede. Die plaaslike mense is vriendelik en tegemoedkomend.
Sandra V. - 25th May 2017
staying in Hartenbos, Tuinroete
Hartenbos (ATKV) is ons gunstelingkampplek.
Simone B. - 25th May 2017
staying in Brenton-on-Sea, Tuinroete
Loved it!
Jan K. - 24th May 2017
staying in Riversdal, Tuinroete
Die trunk is die moeite werd om te besoek, asook die wyn van Aan't Vette.
Karen N. - 24th May 2017
staying in Riversdal, Tuinroete
Dit was my eerste oorslaap, maar my tweede besoek aan Riversdale. Baie vriendlike mense en ek hou van die loopafstande tussen die winkels.
Oosie O. - 22nd May 2017
staying in Hartenbos, Tuinroete
Baie mooi vakansiedorp met baie potensiaal.
Annezel M. - 22nd May 2017
staying in Wildernis, Tuinroete
Totaal en al verlief op Wildernis!
David S. - 20th May 2017
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Fast developing coastal town with lots of potential and activities for everyone young and old. Very safe for late night strolls.
Theo B. - 19th May 2017
staying in Wildernis, Tuinroete
Wildernis was baie sentraal vir al die dinge wat ons besoek het: Mosselbaai, Touwsrivier, Knysna, Tsitsikamma. Dit voel baie veilig, rustig en vertroud. Ons was jammer toe ons weer moes afskeid neem.
Elizabeth W. - 19th May 2017
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Aangesien my man daar groot geword het, ervaar ons dit ongelukkig nie heeltamal as n toerismebestemming nie - kom kuier gewoonlik by die familie. Maar op die oog af, is daar heelwat om te doen uit n toerisme-oogpunt - Om Oppidam alleen is daar genoeg doen-dinge vir 'n hele naweek!
Alan F. - 19th May 2017
staying in Die Crags, Tuinroete
Such a green and beautiful area. Lots to do - I highly recommend Birds of Eden, Monkeyland, and the nearby elephant sanctuary if you like animals.
Leon T. - 19th May 2017
staying in Hartenbos, Tuinroete
Skoon en netjies.
Frano L. - 18th May 2017
staying in Vermaaklikheid, Tuinroete
Terwyl daar nie veel aangaan nie (wat deel van die bekoring is), beveel ek sterk aan dat almal by Tannie Joey se Kontrei Winkel stop en vir die oom vra oor sy Heuningwyn. Wie weet, dalk koop jy aandele...

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za