Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9360 reviews.
"Ek het tussen Buffelsbaai en Brenton-on-Sea 'n plastieksak vol meestal plastiek rommel opgetel. Dit was geen moeite nie, maar morsjorse gaan maak dat die Blouvlag-status nie behoue gaan bly."
"Lieflike stil rustige strandjie (miskien die feit dat dit in die week was wat dit so lekker rustig en stil gemaak het). Die roomysstalletjies onder langs die see is 'n besoek werd. "
"Oudtshoorn has many attractions, and unfortunately our stay was too short to see everything. But we will be back again."
"Die mense is baie vriendelik, dit was lekker om in die dorpie te kuier."
"Dit is 'n pragtige plek en 'n wonderlike restaurant naby. 'n Mens kan ook heerlik op die strand stap."
"Voel veilig, geen bedelaars of mense wat doelloos op straat is nie. Dorp is die skoonste en netjiesste wat ek nog gesien het. Stilbaai se Burgemeester, Munisipaliteit en bestuur ─ ander kan by julle kom leer. "
"Dit was so rustig mens weet nie eers dat daar nog mense naby is nie. Voël geluide en bosbokkies orals te sien."