Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9360 reviews.
"We were upgraded to unit 62 at Brenton Park, which had the most amazing views."
"Dit is lastig dat die enigste twee kruideniers winkels om 18:00 toemaak - inteendeel personeel by beide was alreeds om 17:45 nie gretig om van hulp te wees nie. As 'n besoeker dus saans eers rondom hierdie tyd daar aankom - sorg dat u reeds u aankopies gedoen het! Het bogenoemde 4 aande in 'n ry ervaar."
"George is vir seker die skoonste dorp wat ek in 'n lang tyd teëgekom het - hou so voort George Munisipaliteit!"
"Tergniet self is 'n baie mooi dorpie. Alles is netjies en die mense is almal baie vriendelik. "
Great Brak River, Garden Route
Vipstjert"Ons het Groot-Brakrivier geniet omdat ons elke dag binne 'n paar minute ander strande in die omgewing kon verken. "
"Uniek en KKNK help om daai unieke beeld te verstewig. Trots daarop dat hulle ou dorps gevoel behou en ou geboue restoureer vir toekomstige geslagte."
Great Brak River, Garden Route
Kontrei BB"Die coolste ding in Groot-Brakrivier is dat jy reg voor Pick 'n Pay parkering kan kry!"
"Heroldsbaai is 'n baie lekker dorpie en die lekkerste strand. Naby baie om te doen."
"Dit is 'n pragtige stil dorpie. Heerlike wegbreek van die stad se gewoel en geraas. Plekkie vir 'n luilekker vakansie."
"Ons het alles rondom Plettenbergbaai besoek. Die olifantpark, Robberg,wolwe, Birds of Eden, die roofvoëls, ape. Daar is so ontsettend baie om te doen. Kan dit net aanbeveel."