Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9195 resensies.

Hartenbos, Tuinroete

Suidersee, Hartenbos

"Sal enige tyd weer daar kom bly. Was eenvoudig fantasties."

Witsand, Tuinroete

Huis Zonder Naam

"Lieflike plek om te swem en ook vir die manne wat hengel."

Hartenbos, Tuinroete

Hartenbos Self-catering Apartment

"Love Hartenbos. Lekkerste swemstrand, asook waterpark. Lekkerste vakansie plek."

Myoli Strand, Tuinroete

Eagle's Rest on Sea

"A very clean and beautiful beach with friendly people and safe swimming opportunities. "

Hartenbos, Tuinroete

Hartenbos Landgoed 16

"Verskriklike mooi omgewing."

Jongensfontein, Tuinroete

Tidal Pools Self-catering Apartments

"Rustige, netjiese omgewing. Mense is almal vriendelik."

Heroldsbaai, Tuinroete

Dut Hut

"Heroldsbaai is 'n droom vakansieplek. Enigste plek wat ek van weet wat die strand hark. Asemrowend mooi en so veilig. "

Hartenbos, Tuinroete

Dupagi Self-catering Unit

"Pragtige natuurskoon en vriendelike mense."

Joubertina, Tuinroete

Mount Africa

"Vriendelike mense en lekker so in die natuur."

Stilbaai-Wes, Tuinroete

Ankergooi

"Hier kan 'n mens van al jou sorge en stres vergeet. Pragtige, rustige omgewing."

Hartenbos, Tuinroete

Ans se Plek

"Sal enige tyd weer wil gaan. Dit is ook die lekkerste plek waar ek ooit al gewees het. Daar is so baie uitdagings en dit dit is wat die plek so lekker maak. Ons het 'n lekker tyd gehad en sal enige tyd weer wil gaan,."

Voorbaai, Tuinroete

Sea Villa @ Diaz Beach

"Ons sal beslis weer wil kom. Die sterretjies is te min om ons vakansie te beskryf."

Witsand, Tuinroete

Suzys Accommodation

"Pragtige kusdorpie."

Oudtshoorn, Tuinroete

Berluda Farmhouse and Cottages

"Bly 'n mooi plek, maar soos alle ander toeriste dorpe in SA word als geprys vir die oorsese toeriste mark."

Oudtshoorn, Tuinroete

Greeff Cottages

"Oudtshoorn is a great little country town. But has all the amenities you need. There are many things to do, not just the caves and ostrich farms. We could have stayed longer."

Heroldsbaai, Tuinroete

Oupa se Pitte Top Unit

"My kinders was jare gelede daar en hul dink dis een van die mooiste plekke waar hul al was, voel veilig om in die aand op strand te gaan stap, ons sal weer as gesin daar wil tyd gaan deurbring."

Heroldsbaai, Tuinroete

Dut Hut

"Heroldsbaai is diep in my hart, hier het ek as kind saam met my grootouers gekom en dit is nog steeds vir my die beste strand ooit."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Casa Constance

"So much to do in Plett! Wonderful place."

Myoli Strand, Tuinroete

Myoli Beach Lodge

"Pragtig en die lagoon is heerlik om in te swem."

Stilbaai-Wes, Tuinroete

Ankergooi

"Liefdevolle, vreedsame, rustige plek. Dorp is baie netjies en al sy mensies so vriendelik."

Tuinroete

Mudlark River Front Lodge

"Die gruispaaie moet beter onderhou word."

Oudtshoorn, Tuinroete

Oppi Dam

"Dit is so ver!"

Voorbaai, Tuinroete

45 On Diaz Self-catering

"As always Die Voor Bay (Mossel Bay) is the destination. The beaches and closeness to malls and everything else is great."

Joubertina, Tuinroete

Le Bocage Guest House

"Baie klein, skoon en stil dorpie. Definitief 'n dorpie om stadig deur te ry op die R62 roete."

Blad
Blad 231 - Wys 6901 tot 6930
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang