Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9195 resensies.
"Central to the Southern Cape Garden Route coast and all it’s diverse offerings."
"As jy soek, beplan en moeite doen, is daar elke dag, vir 10 dae, iets anders om te doen. Ons het."
"Die verkeer was baie erg. Baie vakansiegangers vir so 'n klein dorpie."
"Ons ken George baie sleg, maar is baie beïndruk met die plek. Oorweeg dit om weer daar te gaan kuier."
"It has a lovely village feel about it. All the shop owners are super friendly and you can literally get everything you need in terms of supplies. Over holiday periods fresh fruit and veg sell out quickly. Coffee shops are excellent with free wireless and can definitely recommend Ray's. There are 2 petrol stations, wine shops, 2 little supermarkets, gift shops, great hairdresser up one of the side roads etc. and its just a couple of minutes drive from the farm."
"Plek wat ek dink nie mense besef die juweel wat hul het om te ontwikkel nie. Puik, rustige dorp."
"Eerste keer wat ek Oudtshoorn besoek en was baie lekker. Sal dit beslis aanbeveel."
"Ons hou baie van Stilbaai, het al hele paar keer daar gaan vakansie hou."
"Baie rustige vakansiedorp. Voel altyd veilig. Baie billike restaurant en wegneemetes by die strand gebied."
"Naby Stilbaai om strand toe te gaan. Ou historiese gebou en net langs die N2 geleë. "
"So baie om te doen in George en omliggende gebiede. Het veral die Redberry Farm Geniet. Die weer is fantasties."
"Mooi omgewing met baie om te doen. Dit was gerieflik om ‘n redelike verskeidenheid winkels naby te hê vir kosaankope en miskien goed wat mens vergeet het. Daar is baie swemstrande, Keurbooms se strande, Lookout Beach in Plet, Nature’s Valley, Beacon, en 5 strande by Robberg."
"Wilderness was amazing and we will return, the local restaurants we used at lunch times and every night due to the lack of facilities at the fairy Knowe. Beaches were clean and safe."