Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.
"Wonderlikste, rustigste dorpies met die mees wonderlike vriendelike inwoners en besienswaardigehede. "
"Die stilte is awesome en die veiligheid is in plek. Die wilde diere in kamp self is bonus op sy eie. "
"Maak seker dat jy jouself genoeg tyd toelaat om alles te kan sien en doen wat die pikante dorpie jou bied."
"A great town with many things to see. Struisvogels, Stokstaartje, Bergen and much more. The surrounding is great with nice and helpful people."
"'n Juweel van 'n plekkie met mooi strand en rivier. Binne bereik van meer "opwindende" vermaak indien nodig (in Mosselbaai en George)."
"Dit is 'n baie mooi area in ons land. Dit is beslis die moeite werd om 'n bietjie daar rond te kyk en dinge te ervaar."
"Beslis die moeite werd om hier te kom ontspan... Soveel interessante winkeltjies en eetplekke. "
"Kan bietjie warm word so kies die regte tyd van die jaar vir jou besoek. Pragtige plek soos al die ander dorpe in die Kaapse binneland en Karoo."
"Pleasure to travel on the dirt roads, extremely well kept and safe to travel."
"The town is beautiful; everything seems to be in order. Not much to see or to visit, so Uniondale only comes to life once or twice a year during festivities."