Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9360 reviews.
"You MUST go to the Cango Caves, the Cango Wildlife Ranch and to go on an ostrich farm tour! So cool! "
"George is sentraal geleë wat besoeke aan baie ander plekke langs die kus, sowel as in binneland, maklik bereikbaar maak."
"Ons het by Montecello geëet en dit is vir my een van die beste restaurante in die land. Die kos was ongelooflik.Sedgefield is 'n juweel van 'n dorpie op die Tuinroete. Verblyf en eetplekke is net die beste."
"Soveel om te sien en besigtig dan praat ek nie eers van die ongelooflike lekker restaurante nie! Enrico's restaurant is 'n moet besoek, van pizza tot vis is uit die boonste rakke!"
"Een van die lekkerste gesinsvakansie bestemmings in Suid-Afrika. Laat my altyd aan my jonger dae dink en daar is iets vir almal."
"Jongensfontein is seker een van die mooiste kusdorpies langs ons kus. Sekerlik 'n plek waar almal een maal moet besoek."
Great Brak River, Garden Route
Son op die Water"Lekker restourant by De Dekke en 'n groot Spar wat iets van alles het."
"Mooi skoon dorp met vriendelike mense en interessante plekke om te besoek."
"Die Spar bied 'n uitstekende voorraad van enige iets wat nodig mag wees; dit is dus nie nodig om in George alles te koop nie. Ons was oor 'n langnaweek daar, die broodrolletjies en brood was net uitverkoop. Daar is ook baie interessante eetplekkies al met die hoofstraat af."
"Tyd was te min om by als uit te kom, maar sal beslis volgende keer langer bly om die mooi dorp beter te leer ken."
"Just the right place to use as a basis when you want to explore the beauty of the Karoo or it's an amazing place for a tranquil break."
"It is a very tranquil beautiful place with very friendly people and very in tuned with nature."
Baviaanskloof Entrance, Garden Route
Baviaans Wes Guest House"Lekker basis vir besoek aan die kloof."