Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9467 reviews.
"Daar is nie veel te doen of sien nie, maar die gastehuis was so lieflik, ek het niks werklik gekort nie."
"Daar is 'n wye verskeidenheid van aktiwiteite - van see, berg en bos met genoeg alternatiewe vir alle weersomstandighede."
"Sedgefield is a town where everything is on its own time and is just such a friendly town."
"Jy moet jou tyd neem wanneer jy Heidelberg besoek, heelwat interessante plekkies."
"Lovely town with a laid-back, country vibe. Loved the markets on Saturday and beautiful beaches and lagoons. Loved all the mosaics in and around the town."
"Die Tuinroete is binne in 'n mens se siel. Hier kan mens se siel rus. Recharge en weer lus vir die lewe terug sit. Dis maar soos alles in die lewe. Dis wat jy maak daarvan met baie, baie min effort."
"Ons was baie beïndruk met George, hulle publieke vervoer en die algemene netheid van die dorp. 'n Voorbeeld vir almal."
"Dit was 'n goeie besluit om Mosselbaai ons vakansiebestemming te maak. Het elke dag iets nuuts gedoen of gesien."
"Perfekte vakansiedorp. Baie goeie restaurante en koffiewinkels. Pragtige skoon strande. Vriendelike mense. Beste plek om uit te rus en die mooi natuur in te drink!!"
"Knysna is a jewel in South Africa's crown. Beautiful place with lots to see and do."
"Knysna is a beautiful town. People are friendly no matter what. The only thing that was discouraging for me was the fact that the shops was all over in town, which I couldn't deal with."
"Regtig 'n pragtige vakansiedorp met wêreldklas Medici. Personeel van Life Bay View hospitaal was uiters hoflik en baie behulpsaam."
"Very nice. A bit pricey for us South Africans, but I think for overseas visitors the prices are very cheap."