Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.
"Dit is dalk 'n goeie toeristebestemming, maar baie moeilik om plek te kry vir 'n sakereis wat mens nie 'n arm en 'n been kos nie waar daar enkelbeddens beskikbaar is."
"Wonderful, especially my trip over the Swartberg Pass to Prins Albert and my visit to Buffelsdrift."
"Pragtig. Wens ons kon permanent daar woon. Strate is skoon en netjies. Parke en alles word in stand gehou."
"Die Kangogrotte moet hul winkels op die perseel heropen, dit is deel van die grotervaring. "
"Kort beslis meer wegneem-eetplekke in die dorp voorsien wat bietjie later oop is as 20:00."
"Die beste weer dwarsdeur die jaar. Slegs gesukkel om ordentlike seekos by 'n restaurant in Mosselbaai te kry. Moes Knysna toe ry."
"Knysna is no longer the town it was before Covid, which is understandable. However, some areas in the middle of town are quite dirty and there is even some deterioration in certain areas. Even the waterfront is no longer as safe as it used to be. I miss the old Knysna with its busy streets and stalls on the sidewalks."
"We enjoy the whole area in and around Great Brak River tremendously, the beaches are superb, and the amenities are great."
"Awesome holiday destination. So much to do in and around Mosselbay. Padi Mosselbay does all types of diving courses close by and is so very accommodating. The zipline is a must! What a view!"
"Witsand is my hartsplek. Hierdie keer het ons walvisse gesien. Ongelooflike mooi strand."
"Die mooiste gedeelte van ons mooi land. Stilbaai en Jongensfontein is pragtig teen die see geleë, uitstekende restaurante (probeer gerus die een op die hawe in Stilbaai - die beste!) Naby genoeg aan N2 hoofweg, maar ver genoeg om verkeer geraas uit te skakel."
"Was baie beïndruk met die dorp en al die aktiwiteite in die omgewing."