Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.

Tuinroete

Standard Eco-friendly Cottage- Pondokkie

"Dit was so lekker om als wat ons nodig gehad het, net daar te kry, die kombuis is goed ingerig. Ten spyte van die bewolkte weer, en die sonkrag, was selfs die gebruik van elektriese toestelle nie beperk nie! Die lekker beddegoed, en warm komberse het gehelp teen die koue weer, en meer as genoeg hout is verskaf vir ons om saans om die vuur te kon kuier!"

Oudtshoorn, Tuinroete

Pretplaas Akkommodasie

"Sou graag permanent daar wou woon."

Wildernis, Tuinroete

Amber Light Beach Cottage

"Wildernis is 'n skoon en mooi vakansiedorp."

Mosselbaai, Tuinroete

Diaz Hotel and Resort

"Dis 'n mooi en skoon dorp. Dinge om te sien en te doen is ver van mekaar af so jy het 'n voertuig nodig. Die persoonlike taxi's is skaars en van hulle is baie skelm veral taxi 24/7."

Knysna, Tuinroete

Brenton on Sea Cottages

"My gunstelingdorpie in SA!"

Knysna, Tuinroete

Elegant Quays Waterfront Apartment

"My gunsteling-wegbreektuiste!"

Stilbaai, Tuinroete

Fransie en Doep se Stoep

"Shops and restaurants close early. So nothing to do at night unless you want to go to bed super early."

George, Tuinroete

Rozenhof Gaste Eenhede

"Kan nie in woorde vertel nie dit moet gesien en beleef word."

Mosselbaai, Tuinroete

CBS Accommodation

"Mossel Bay is a great town. Beautiful views and a clean environment!"

Oudtshoorn, Tuinroete

Kandelaars Cottage

"Ons het 'n naweek spandeer, en daar was so baie om te doen. Die Cango Wildlife Sanctuary was 'n heerlike ervaring."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Picnic Rock Seaside Accommodation

"Wat 'n fees van 'n plek met ongelooflik baie dinge om te doen met kinders."

Mosselbaai, Tuinroete

KaiaMina at Hartenbos

"Sal graag weer wil kuier, maar 'n bietjie langer!"

Tuinroete

Green Hills Forest Lodge

"Gorgeous and expensive."

Mosselbaai, Tuinroete

28 B Lorea

"Mooi plek. Vriendlikste mense ooit en beslis 5 sterretjies vir die Heiderand Mall."

Mosselbaai, Tuinroete

Withuis

"Watter wonderlike plek, met vriendelike mense en gematigde weer."

George, Tuinroete

Arbeidsgenot 3

"Ons is mal oor George. Dis 'n baie eksklusiewe plekkie met soveel om te doen en lieflike omliggende strande."

Knysna, Tuinroete

Goose Cottage

"Knysna is enige besoeker se droombestemming."

Kleinkrantz, Tuinroete

White Sands

"Veilige omgewing."

Mosselbaai, Tuinroete

Innikol 38

"Ons het die toring gaan besoek op Saterdag en gebruik gemaak van hul vriendlike restuarantjie. Die vriendlikste diens daar ontvang."

Mosselbaai, Tuinroete

C-View

"Kan glad nie kla oor diens in die dorp nie, oral was personeel baie vriendelik."

Mosselbaai, Tuinroete

Anita's Self-catering

"Pragtige bestemming om te besoek en soveel besienswaardighede. 'n Defnitiewe moet-sien!"

Sedgefield, Tuinroete

Apartment 22

"Ons lief Sedgefield en sal beslis oornag."

Mosselbaai, Tuinroete

Oester 202

"Baie veilig en skoon."

George, Tuinroete

'n Gatvol

"Paaie in en om George was netjies. Wel padwerke hier en daar, maar dis bewys hul hou dit in stand. Dorp is soos wat mens kan verwag, vriendelike mense."

Uniondale, Tuinroete

Uniondale Manor Guesthouse

"Skoon, netjiese dorp met oulike plekkies."

George, Tuinroete

42 On Adderley

"Strate is vol gate, maar vriendelijke mense."

George, Tuinroete

Plaas Knoetzie Kamma

"Besoek Elvis Brew en Redberry farm!"

Blad
Blad 81 - Wys 2401 tot 2430
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang