Resensies van Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 8599 resensies.
Jacques D. - 29th January 2019
staying in Tergniet, Tuinroete
Tergniet is ideaal vir 'n rustige verblyf met 'n pragtige see-uitsig, weg van die stadsgewoel. Dit is 'n ideale vertrekpunt na al die besienswaardighede wat hierdie omgewing aan die toeris kan bied.
Philip O. - 29th January 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
Sal enige tyd weer daar kom bly. Was eenvoudig fantasties.
Davidene B. - 29th January 2019
staying in George Suid, Tuinroete
Dit is lekker stil, en lekker vir jy en jou eggenoot om n bietjie rustigheid te hê.
Charine L. - 29th January 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Daar is baie om te doen in die omgewing! Van kameel en volstruis ry tot met krokodille swem! Maak seker julle maak 'n draai by hierdie versteekte juweel!
Maritza D. - 29th January 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
Baie lekker dorp om vakansie te hou.
Louisa L. - 29th January 2019
staying in Witsand, Tuinroete
Lieflike plek om te swem en ook vir die manne wat hengel.
Mary C. - 29th January 2019
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Beautiful!
Dawie B. - 28th January 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
Love Hartenbos. Lekkerste swemstrand, asook waterpark. Lekkerste vakansie plek.
Pieter E. - 28th January 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
Pret vir almal.
Hugo G. - 28th January 2019
staying in Myoli Strand, Tuinroete
A very clean and beautiful beach with friendly people and safe swimming opportunities.
John E. - 28th January 2019
staying in Heather Park, Tuinroete
Goeie ligging.
Luceille E. - 28th January 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
Verskriklike mooi omgewing.
Basil P. - 28th January 2019
staying in De Rust, Tuinroete
For a stopover the place it is okay, but nothing in town that's of interest.
Daphne J. - 28th January 2019
staying in Sentraal Mosselbaai, Tuinroete
Dis net die regte plek.
Marelie V. - 27th January 2019
staying in Jongensfontein, Tuinroete
Rustige, netjiese omgewing. Mense is almal vriendelik.
Cliff C. - 27th January 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
Baie skoon. Gasvry. Afrikaans. Vriendelik.
Frieda V. - 26th January 2019
staying in De Rust, Tuinroete
Besonder mooi en rustig. Ons was ongelukkig baie kort daar, ons kon gerus 'n paar dae langer gebly het. Alles lyk baie interessant. Ons was deur Meiringspoort op en af. Die museum daar is besonder goed. Waterval pragtig, oppas vir gly op die gladde rotse. Sal graag weer gaan.
Roelien V. - 26th January 2019
staying in Denvar Park, Tuinroete
Rustig, weg van gewoel.
Johan S. - 26th January 2019
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
Heroldsbaai is 'n droom vakansieplek. Enigste plek wat ek van weet wat die strand hark. Asemrowend mooi en so veilig.
Anna J Van De V. - 25th January 2019
staying in Mosselbaai, Tuinroete
'n Moet om te besoek.
Petrus V. - 24th January 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
Pragtige natuurskoon en vriendelike mense.
Leandra P. - 23rd January 2019
staying in Joubertina, Tuinroete
Vriendelike mense en lekker so in die natuur.
Alida E. - 23rd January 2019
staying in Keurboomstrand, Tuinroete
Lekker kuierplekke. Baie om te doen en te sien. Mooi natuurskoon.
Tertia S. - 23rd January 2019
staying in Brenton-on-Sea, Tuinroete
Pragtige dorp.
Marietjie D. - 23rd January 2019
staying in Stilbaai-Wes, Tuinroete
Hier kan 'n mens van al jou sorge en stres vergeet. Pragtige, rustige omgewing.
Ingrid E. - 22nd January 2019
staying in Upper Old Place, Tuinroete
Die uitsig is asemrowend.
Jeremia B. - 22nd January 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
Sal enige tyd weer wil gaan. Dit is ook die lekkerste plek waar ek ooit al gewees het. Daar is so baie uitdagings en dit dit is wat die plek so lekker maak. Ons het 'n lekker tyd gehad en sal enige tyd weer wil gaan,.
Keith M. - 22nd January 2019
staying in Voorbaai, Tuinroete
Ons sal beslis weer wil kom. Die sterretjies is te min om ons vakansie te beskryf.
Ben V. - 22nd January 2019
staying in Witsand, Tuinroete
Pragtige kusdorpie.
Jacques K. - 22nd January 2019
staying in George, Tuinroete
Lieflike dorp, Van Rensburg's slaghuis 'n moet om te besoek vir 'n lekker braai!
Jacques K. - 22nd January 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Bly 'n mooi plek, maar soos alle ander toeriste dorpe in SA word als geprys vir die oorsese toeriste mark.
Karen L. - 22nd January 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Oudtshoorn is a great little country town. But has all the amenities you need. There are many things to do, not just the caves and ostrich farms. We could have stayed longer.
Leonard B. - 22nd January 2019
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
Dis nou regtig hemel op aarde.
Eërleth S. - 22nd January 2019
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
My kinders was jare gelede daar en hul dink dis een van die mooiste plekke waar hul al was, voel veilig om in die aand op strand te gaan stap, ons sal weer as gesin daar wil tyd gaan deurbring.
Mansoer R. - 22nd January 2019
staying in Stilbaai-Wes, Tuinroete
Bietjie ver uit my dorp Paarl, maar definitief die moeite en geld werd. Ek beweeg gereeld rond so ek sien genoeg plekke, maar vir nou is Stilbaai no.1.
Jacques S. - 22nd January 2019
staying in Knysna SSB, Tuinroete
Dit is 'n baie skoon plek.
Sone N. - 22nd January 2019
staying in George, Tuinroete
Beautiful campus!
Mauritz B. - 22nd January 2019
staying in Stilbaai-Wes, Tuinroete
Mooi.
Yvette P. - 22nd January 2019
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
Heroldsbaai is diep in my hart, hier het ek as kind saam met my grootouers gekom en dit is nog steeds vir my die beste strand ooit.
Louis K. - 21st January 2019
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
So much to do in Plett! Wonderful place.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za