Resensies van Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 8599 resensies.
Christo S. - 2nd January 2019
staying in Blanco, Tuinroete
Baie mooi berge en gholfbane.
Tersia Y. - 2nd January 2019
staying in Myoli Strand, Tuinroete
Net probleem met parkering onder by die strand.
Moeneeb B. - 2nd January 2019
staying in George, Tuinroete
Baie lekker plek. Te veel om te sien. Te min tyd. Skoon, veilig en lekker.
Willem B. - 2nd January 2019
staying in Wildernis, Tuinroete
Wonderlik vir kinders en groot strande en baie om te doen ook.
Johan B. - 2nd January 2019
staying in Brenton-on-Sea, Tuinroete
Baie rustige vakansiedorp. Voel altyd veilig. Baie billike restaurant en wegneemetes by die strand gebied.
Johanna C S. - 1st January 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Baie interessante dorp.
Livina H. - 1st January 2019
staying in Riversdal, Tuinroete
Naby Stilbaai om strand toe te gaan. Ou historiese gebou en net langs die N2 geleë.
Allicia P. - 1st January 2019
staying in George, Tuinroete
So baie om te doen in George en omliggende gebiede. Het veral die Redberry Farm Geniet. Die weer is fantasties.
Jolena V. - 1st January 2019
staying in Tergniet, Tuinroete
Baie goeie strand vir klein kindertjies. Rotspoele baie leersaam.
Susan H. - 1st January 2019
staying in Little Brak, Tuinroete
Baie rustig en stil.
Eldre B. - 1st January 2019
staying in Santosbaai, Tuinroete
Pragtige natuurskoon en aangename vakansie atmosfeer!
Marilize P. - 1st January 2019
staying in Knysna, Tuinroete
Mooiste plek ooit!
Anesca L. - 1st January 2019
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
Lekkerste vakansie, nog perfek vir klein kindertjies!
Janine V. - 1st January 2019
staying in De Rust, Tuinroete
Kan dit definitief aanbeveel as 'n oornagplek of 'n vakansiebestemming in 'n rustige omgewing.
Lindy M. - 1st January 2019
staying in Knysna, Tuinroete
Perfect destination for a holiday.
Thealize B. - 31st December 2018
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Pragtige plek!
Christopher W. - 31st December 2018
staying in De Rust, Tuinroete
What a quite place, nice artificial features you feel at home I really enjoyed the stay with my family.
Wim K. - 31st December 2018
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Mooi omgewing met baie om te doen. Dit was gerieflik om ‘n redelike verskeidenheid winkels naby te hê vir kosaankope en miskien goed wat mens vergeet het. Daar is baie swemstrande, Keurbooms se strande, Lookout Beach in Plet, Nature’s Valley, Beacon, en 5 strande by Robberg.
Megan F. - 31st December 2018
staying in Witsand, Tuinroete
Vriendelike mense en lekker wegbreekplekkie.
Natasha L. - 31st December 2018
staying in Pinnacle Point, Tuinroete
Heerlike oord met baie om te doen vir die hele familie. Spa is besonders en die restaurant het ‘n pragtige uitsig. Heerlike staproetes!
Karmen V. - 31st December 2018
staying in Little Brak, Tuinroete
Die mense is vriendelik, veral die Pick 'n Pay personeel is ongelooflik behulpsaam. Van die straat tot die strande is silwerskoon.
Melanie B. - 31st December 2018
staying in Wildernis, Tuinroete
Wilderness was amazing and we will return, the local restaurants we used at lunch times and every night due to the lack of facilities at the fairy Knowe. Beaches were clean and safe.
Teuns M. - 30th December 2018
staying in De Rust, Tuinroete
De Rust is an absolute juweel on Route 62 and the one and only base camp to explore Meiringspoort on a longer time basis than just passing through in one day! Lots to do and see in the district, a must stop-over and definitely one that we will come back to explore in the future.
Erhard M. - 30th December 2018
staying in Hartenbos, Tuinroete
Hartenbos is die beste.
Renée E. - 30th December 2018
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Ek was baie lanklaas op Oudtshoorn en het eintlik vergeet wat 'n fantastiese bestemming dit is. Daar is so baie om te doen! Ons kon beslis langer gebly het en dink reeds aan wanneer ons weer die kinders soontoe kan neem.
Lettie S. - 30th December 2018
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Lief vir Mosselbaai.
Amanda R. - 30th December 2018
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Love this place!
Maxine G. - 30th December 2018
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Great laid back town. Very friendly locals and great attractions in the town.
Hestie C. - 30th December 2018
staying in Sedgefield, Tuinroete
Uitstekende vakansieplek.
Elanda V. - 30th December 2018
staying in George, Tuinroete
George se strate was hierdie jaar besiger as ooit en ons wou eintlik wegkom van die gewoel van die stad. Oor die algemeen was George nog altyd die beste bestemming met soveel nabye strande en dinge om te doen. Natuurlik is die Montagu Pas en woud die heel beste vir ons wat van berg fietsry hou.
Anet T. - 30th December 2018
staying in Witsand, Tuinroete
Die lekkerste warm water en mooiste strande!
Jacqui S. - 29th December 2018
staying in Witsand, Tuinroete
No where was Witsand marketed as a fishing town. Definitely not a beach town. To windy.
Samantha V. - 29th December 2018
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Very friendly.
Carol B. - 29th December 2018
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Goeie omgewing en dorp vir vakansie.
Leonardus V. - 29th December 2018
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Baie mooi, skoon dorp. Mooi klein dorpies naby alles.
Danette L. - 29th December 2018
staying in Southern Cross, Tuinroete
Dit het veilig voorgekom. Jy stap sommer see toe en terug. Almal se tuine en die omgewing is mooi versorg. Die strand was ook mooi skoon.
Tania V. - 29th December 2018
staying in Knysna, Tuinroete
Asemrowende Noetzie.
Suzette S. - 29th December 2018
staying in Tuinroete
Ek bly hier en bed jou dit as ‘n seën. Hier is alles vir almal!
Sandra N. - 28th December 2018
staying in Keurboomstrand, Tuinroete
Die oop skoon strande is welkom en heerlik vir kommerlose stap en ontspan.
Mariette V. - 28th December 2018
staying in Hartenbos, Tuinroete
Goeie vermaak vir kinders en volwassenes. Glybane, skoon strande en oulike winkels met heerlike restaurante.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za