Resensies van Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 8599 resensies.
Charlotte R. - 21st December 2018
staying in George, Tuinroete
Pragtige tuindorp.
Johan V. - 21st December 2018
staying in Hartenbos, Tuinroete
Kan verstaan dat die jong mense hieroor mal is. Ons het gaan eet die aand by Ocean Basket en die kos en uitsig was fantasties.
Annemé C. - 20th December 2018
staying in Hartenbos, Tuinroete
Hartenbos trek oud en jonk! Puik vakansie bestemming.
Mara L. - 20th December 2018
staying in Hartenbos, Tuinroete
Lieflike plek met baie om te doen en heerlike omliggende strande.
Samuel L. - 20th December 2018
staying in Blanco, Tuinroete
Ek was aangenaam verras met die pragtige Superspar met die lekkerste tuisgemaakte pizzas. Regtig iets om te besoek.
Graydon L. - 20th December 2018
staying in Knysna SSB, Tuinroete
Baie mooi dorp om te besoek met baie om te doen.
Jan F. - 20th December 2018
staying in De Rust, Tuinroete
Goeie oornagplek vir toeriste op 'n lang reis.
Relda M. - 20th December 2018
staying in Thesen Islands, Tuinroete
Kan defnitief Thesen Islands aanbeveel. Baie mooi en netjies. Stil en rustig. Restaurante en winkels binne loop afstand in Thesen Island Harbour Town. Sal enige tyd weer daar wil bly.
Gabriel P. - 20th December 2018
staying in Voorbaai, Tuinroete
Netjies en skoon strande ideaal vir gesinsvakansies.
Amanda F. - 20th December 2018
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Sien sterre.
Hendrik V. - 20th December 2018
staying in Wildernis, Tuinroete
Pragtige woude in die area. Perfek om uit die stad te kom en 'n ander tipe leefwyse te ervaar.
T G. - 20th December 2018
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Lots of activities to do for kids.
Rachel K. - 19th December 2018
staying in Tergniet, Tuinroete
Sal Tergniet enige tyd kan aanbeveel.
Kallie T. - 19th December 2018
staying in Stilbaai-Wes, Tuinroete
Sien sterre.
Melanie B. - 19th December 2018
staying in Knysna, Tuinroete
Don't love the malls. Waterfront is nice little shops are fine best coffee shops. The streets are dirty. Loved the sights. The view from where we lived were great. Great area.
Nadia V. - 18th December 2018
staying in Sedgefield, Tuinroete
My family loved being in Sedgefield and we will definitely be returning. We enjoyed the peacefulness and tranquillity.
Marina V. - 18th December 2018
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Soveel dinge om te doen...het dit baie geniet.
Deon S. - 18th December 2018
staying in Matjiesrivier, Tuinroete
Jy kan lekker rondry vanaf die plaas en heelwat gaan besigtig en ja, dis 'n pragtige wêreld ten spyte van die huidige droogte.
Rozanne R. - 18th December 2018
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Lovely farm area, but have all the amenities needed and close by.
Martin L. - 18th December 2018
staying in Myoli Strand, Tuinroete
Lekker strand.
Chandra D. - 18th December 2018
staying in Keurboomstrand, Tuinroete
Keurboomstrand is perfectly situated on the beach with loads of space to picnic and take long walks. Totally love the clean serene feeling of the little town and the beautiful vast open spaces.
Estelle D. - 18th December 2018
staying in Hartenbos, Tuinroete
'n Mooi, skoon, rustige gemeenskap. Mens voel sommer tuis.
Suzanne V. - 17th December 2018
staying in Hartenbos, Tuinroete
Baie skoon en netjiese vakansie plek. Sal beslis weer gaan.
Marianne V. - 17th December 2018
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Ons was by 'n volstruis aanbieding by Chandelier net buite Oudtshoorn. Nog 'n onverwagse juweel. Die bestuur is supervriendelik en die kinders het selfs 'n geleentheid gehad om 'n kameelperd te voer. Ons het besluit om nie een van die groot volstruisplase te besoek nie en hierdie was regtig die moeite werd. Hulle het selfs 'n buffeltoer wat ons nie die keer gedoen het nie, maar volgende keer as ons meer tyd het gaan ons dit beslis doen.
Veda P. - 17th December 2018
staying in De Rust, Tuinroete
Baie cute dorp!
Michael D. - 17th December 2018
staying in Boggomsbaai, Tuinroete
Boggomsbaai is 'n heerlike, rustige, vakansieoord, maar 'n winkeltjie met net die nodigste kan miskien handig wees.
Laetitia P. - 17th December 2018
staying in Danabaai, Tuinroete
Mooiste plek, met asemrowende uitsig. Onontdekte juweel!
Joseph D. - 17th December 2018
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Sigbare polisie teenwoordigheid dra by tot gevoel van veiligheid.
Carel M. - 17th December 2018
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
Lieflike, stil plek - dis mos nou vakansie!
Ella H. - 17th December 2018
staying in Uniondale, Tuinroete
Oulik, maar kort meer bemarking.
Wayne L. - 16th December 2018
staying in Witsand, Tuinroete
For fishing in summer.
Frik R. - 16th December 2018
staying in Stilbaai-Oos, Tuinroete
Stilbaai is 'n besonderse vakansiebestemming, vriendelike mense, lieflike skoon strand en omgewing.
Annerie S. - 16th December 2018
staying in Tergniet, Tuinroete
Ongelooflike mooi rotspoele tydens laagwater.
Miemie S. - 15th December 2018
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Lekker Karoo-dorp met baie besienswaardighede.
Karin S. - 14th December 2018
staying in Hartenbos, Tuinroete
So mooi en netjies. Die Kaap oor die algemeen is net soveel mooier en netjieser as waar ek vandaan kom.
Cathleen W. - 13th December 2018
staying in Danabaai, Tuinroete
Danabaai is 'n wonderlike vakansie dorp, rustig, skoon en sentraal geleë. Kan alles doen wat nodig is om 'n heerlike vakansie te geniet.
Tanya U. - 12th December 2018
staying in Tergniet, Tuinroete
Heerlik, gemaklik en voel baie veilig.
Ellen K. - 12th December 2018
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Dis 'n baie lekker plek met topgeriewe om lang rit op te breek vir 'n blaaskansie.
Theo C. - 12th December 2018
staying in George, Tuinroete
George is die grootste sentra in hierdie omgewing en 'n goeie sentrale punt vir baie om te sien en te beleef.
Wim V. - 12th December 2018
staying in Uniondale, Tuinroete
Dis 'n jammerte (eintlik 'n skande!) dat daar nie van owerheidskant meer gedoen word om die dorp en omgewing se ryke geskiedenis 'n bietjie uit te dra nie.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za