Resensies van Tulbagh

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Tulbagh bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 398 resensies.
Astrid A. - 21st September 2021
staying in Tulbagh
We did not have time to explore all of Tulbagh, so we'll be back to do that and for a longer stay.
Rykie L. - 20th September 2021
staying in Tulbagh
Daar is baie rondloperkinders in die dorp wat toeriste lastig val. Hoewel inwoners probeer om die probleem aan te spreek, is dit regtig steurend om op enige plek stil te hou, want jy kan nie waag om uit te klim nie.
Denise B. - 14th September 2021
staying in Tulbagh
Post Covid it is advisable to find out what restaurants are open, their trading times and to make bookings beforehand if you are not self-catering as, even though it was a long weekend, we found it hard to find open restaurants in town under the present circumstances. This was not always the case pre-Covid, so one can only imagine it's due to economic stress and pressure. However it still remains one of the most beautiful little towns in the Cape! I'd imagine this would be the case for a lot of small towns in SA at the moment and can only hope that the hospitality industry recovers.
Hannelie W. - 13th September 2021
staying in Tulbagh
Die omgewing is pragtig met talle wynplase en goeie restaurante. 'n Baie aangename ondervinding.
Marga I. - 13th September 2021
staying in Tulbagh
A gorgeous place and met the most amazing people.
Erika L. - 12th September 2021
staying in Tulbagh
Mooiste ligging in ons land!
Waldo M. - 10th September 2021
staying in Tulbagh
Sal definitief teruggaan.
Francois H. - 6th September 2021
staying in Tulbagh
We didn't had time to visit Tulbagh but with previous experience it's a very awesome place to visit.
Fanus W. - 6th September 2021
staying in Tulbagh
Was mal oor die area.
Jodie O. - 31st August 2021
staying in Tulbagh
Vriendelike mense baie pragtige plekkies om te besoek en mooi natuurskoon.
Desiree R. - 24th August 2021
staying in Tulbagh
Got to see it to enjoy it.
Mana W. - 20th August 2021
staying in Tulbagh
Baie mooi omgewing, klein-dorpsgevoel, mooi ou huise.
Jeffrey D. - 10th August 2021
staying in Tulbagh
A charming town with character and history.
Shirley-ann B. - 10th August 2021
staying in Tulbagh
Daar is baie om te doen in en om die omgewing. Nice wynplase om nog tastings by te doen. Montpellier se tasting en pizza is natuurlik 'n moet doen. Was baie lekker.
Ophelia H. - 10th August 2021
staying in Tulbagh
Tulbagh is our slice of heaven in the Cape!
Marc B. - 10th August 2021
staying in Tulbagh
Great place!
Elizabeth M. - 9th August 2021
staying in Tulbagh
Ons tyd was net te min, want sou graag die leerfabriek en ander besigtighede wou besoek.
Carine K. - 3rd August 2021
staying in Tulbagh
Tulbagh het 'n oorvloed van aantreklikhede en aktiwiteite in 'n pragtige, rustige omgewing. Beslis aan te beveel vir 'n heerlike wegbreek!
Marinda H. - 2nd August 2021
staying in Tulbagh
Ou geskiedkundige dorpie as dit is waarvan mens hou. Baie geleenthede vir wynproe en so een of 2 kunsgallerye.
Jan B. - 28th July 2021
staying in Tulbagh
Great views, food and wine farms.
Ilse D. - 27th July 2021
staying in Tulbagh
Dis 'n pragtige dorpie en ons sal beslis weer gaan.
Rickert W. - 26th July 2021
staying in Tulbagh
Tulbagh is 'n klein dorpie en is perfek vir 'n rustige naweek weg.
Deidre V. - 20th July 2021
staying in Tulbagh
Die dorpie self kort bietjie aandag.
Jolene S. - 19th July 2021
staying in Tulbagh
Beautiful scenic and quaint little town.
Jackie V. - 13th July 2021
staying in Tulbagh
Baie mooi dorpie met omliggende natuurskoon.
Jonathan V. - 12th July 2021
staying in Tulbagh
Great area, we will be back.
Annerie M. - 30th June 2021
staying in Tulbagh
Daar is net een mooi straat, die dorpie is bietjie verwaarloos.
Hayley W. - 22nd June 2021
staying in Tulbagh
Rijks was a lovely destination to go to. Wine good.
Yolande S. - 7th June 2021
staying in Tulbagh
Lovely site seeing places.
Hester D. - 24th May 2021
staying in Tulbagh
Enjoyed the visits to the wine farms.
Mariska S. - 24th May 2021
staying in Tulbagh
Baie pragtige en rustige dorp en baie om te sien en doen.
Delia B. - 24th May 2021
staying in Tulbagh
Dit was baie lekker net bietjie duur.
Ina T. - 22nd May 2021
staying in Tulbagh
Tulbagh is redelik naby Kaapstad met baie interessante plekke om te besoek.
Kevin S. - 6th May 2021
staying in Tulbagh
The wine farm route.
Albertus D. - 4th May 2021
staying in Tulbagh
Sal Tulbagh graag weer wil besoek.
Esme B. - 3rd May 2021
staying in Tulbagh
Mooiste dorpie! Ongerep met lekker wyn en vriendelike mense.
Wiehahn J. - 28th April 2021
staying in Tulbagh
Besonderse dorpie met meer om te doen as wat jy verwag. Platteland en vriendelike mense.
Marijke W. - 27th April 2021
staying in Tulbagh
Hartseer dat so mooi dorpie begin agteruitgaan. Paaie sleg en rivier oorval met plakkers.
Karen P. - 20th April 2021
staying in Tulbagh
Pragtige, geskiedkundige plekkie, veral Kerkstraat is baie mooi. Die hoofstraat is baie besig en oorbevolk. Andersins word die dorpie mooi na omgesien.
Charmaine S. - 19th April 2021
staying in Tulbagh
Lots to see and do. Very friendly people.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]