Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Ugie

4 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van Ugie van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy Ugie besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Ugie.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ugie akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ugie Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ugie Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
25% af Aanbod!
VanafR600
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ugie

Die Naguiltjie Gastehuis is in Ugie geleë, 'n entjie se stap vanaf die Prentjiesbergdam. Die gastehuis bied sakpasverblyf en gaste kan kies tussen 4 kamers. Die kamers het elkeen 'n TV, yskassie, WiFi en handdoek...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ugie

Clarendon Guest House is 'n bekoorlike, historiese gebou wat tot en met 1962 gebruik is as 'n weeshuis vir meisies. Die gastehuis is in Ugie geleë, onder die kranse van die Drakensberge. Daar is 16 individueel ve...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ugie

The Cock & The Cat bied verblyf in Ugie, 'n dorpie in die Oos-Kaap. Die verblyf is naby winkels, restaurante, die munisipale kliniek en banke. Daar is 3 slaapkamers wat aan elke gas se behoeftes sal voldoen. Elke s...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Ugie

Vanaf
R760
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Maclear, Grens Area

Tortoni Guest Farm & Caravan Park is gerieflik tussen Maclear en Ugie op die R56 geleë. Die oase lê tussen die skilderagtige Suidelike Drakensberge. Verblyf word gebied in 3 selfstandige eenhede in 'n tuin. Elke ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Maclear, Oos-Kaap

The Cottage bied 2 selfsorg-eenhede en is in die klein dorpie Maclear in die Oos-Kaap geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek onderweg na verskeie bestemmings. Die eenhede beskik...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Maclear, Oos-Kaap

Maclear Manor bied die ideale wegbreekbestemming vir enigeen wat na 'n wegbreek in die platteland soek. Dit is geleë in die pragtige dorp Maclear in die noorde van die Oos-Kaap, met die pragtige natuurskoon en berg...

Vanaf
R575
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Maclear, Grens Area

D's Lodge is in Maclear in die Oos-Kaap geleë en dit bied gerieflike verblyf wat perfek is vir vakansiegangers, sakereisigers en mense wat op soek is na oornagplek. Die verblyf word in 3 eenhede aangebied wat elk...

Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
B&B in Maclear, Oos-Kaap

Oak Lane Bed & Breakfast bied gerieflike akkommodasie in die stil dorp Maclear. Die gastehuis het gerieflike kamers wat met plattelandse gasvryheid gepaardgaan. Die kamers is almal goed toegerus en het draagbare wa...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Maclear, Suidelike Drakensberge

The Ranch Restaurant & B&B is in die dorpie Maclear in die Oos-Kaap geleë. Verblyf word in 4 dubbelkamers en 1 gesinskamer gebied. Elke slaapkamer beskik oor tee-en koffiemaakgeriewe, ’n TV met sekere DStv-kanal...

Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
B&B in Maclear, Oos-Kaap

Alpine B&B is in die klein dorpie Maclear tussen die voorheuwels van die magtige Drakensberge langs die R56 geleë. Ons bied verblyf in 'n huislike atmosfeer met asemrowende uitsigte op die Drakensberge en die denne...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za