Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (27)
B&Bs (2)
Hotelle (2)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (22)

Resensies van Umhlali

4.2 / 5  
volgens 9 resensies
Lees regte resensies van Umhlali van 9 geverifieerde gaste.
Indien jy Umhlali besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Umhlali.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Umhlali akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Umhlali Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Umhlali Akkommodasie

27 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Umhlali

Villa Med staan aan die land se kant van Compensation Beach Pad, net 5 minute se stap vanaf Willards en Thompson Bay Beach, twee puik swemstrande. Hierdié woonstel is op die eerste verdieping geleë en het 3 slaap...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Salt Rock, Umhlali

Fairview Guest House bied selfsorgverblyf wat uitkyk oor die pragitge Dolfynkus in Salt Rock, 10 km noord van Ballito en slegs 20 minute se ry van King Shaka Internasionale Lughawe af. Dié gastehuis beskik oor 3 e...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Salt Rock, Umhlali

The Villa Salt Rock is 'n semi-losstaande villa wat aan die subtropiese Dolfynkus in die ongerepte kusdoprie Salt Rock geleë is. Hierdie villa is net 200 m van Salt Rock se hoofstrand af. Die villa is modern gemeu...

15% af Aanbod!
VanafR1 100
R935
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Salt Rock, Umhlali

Coral Dreams & Seaside Spa Apartment skuil in die lowerryke Salt Rock, net 150 van die hoofstrand af. Luister na die see net 150 m van die veranda af. Verblyf word in 2 individuele eenhede gebied. Elke eenheid het ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Vanaf
R660
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Salt Rock, Umhlali

Chart Manor Cottage and Bachelor Flat is in Salt Rock, langs die Dolfynkus geleë, en bied die ideale verblyf vir 'n gesinsvakansie met strand- en see-uitsigte. Dit is net 100 m vanaf die Salt Rock-hoofswemstrand af...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ballito, Umhlali

Driftwood Coastal Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike, moderne opset in die klein dorpie, Salt Rock. Dis naby Tiffany's Mall en Salt Rock se hoofstrand. Die kothuis op die boonste verdieping bied...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
B&B in Salt Rock, Umhlali

Seaside Lodge is op die subtropiese Dolfynkus, in die ongerepte kusdorpie, Salt Rock, stapafstand vanaf die getypoele en ongerepte strande geleë. Hierdie 'n bekwame span ondernemende vroue bied die ideale vakansie-...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Salt Rock, Umhlali

Evergreen is in Salt Rock, ’n dorpie net noord van Ballito en Shaka's Rock aan die Dolfynkus in KwaZulu-Natal geleë. Dié dorp is ’n gewilde vakansiebestemming vir vele Suid-Afrikaners en is welbekend vir goeie...

Vanaf
R9 800
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Salt Rock, Umhlali

The Beach House is in Salt Rock aan Dolfynkus en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die huis het lugversorging en...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R999
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Salt Rock, Umhlali

Blue Skies is in Salt Rock geleë, 'n klein dorpie noord van Ballito en Shaka’s Rock aan die Dolfynkus van KwaZulu-Natal. Die dorp is 'n gewilde vakansie-bestemming vir baie plaaslike Suid-Afrikaners en bekend vir...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Umhlali akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Salt Rock blad indien jy na meer Salt Rock akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za