Resensies van Upington

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Upington bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 343 resensies.
Elna S. - 24th November 2021
staying in Upington
Ek is oorspronklik van Upington en dink dis 'n lieflike plek.
Frikkie S. - 23rd November 2021
staying in Upington
Altyd lekker om op Upington te kuier.
Pieter E. - 23rd November 2021
staying in Upington
Hulle kan gerus meer aktiwiteite vir gesinne hê.
Adri V. - 23rd November 2021
staying in Upington
Upington het so baie om te doen, ons was net daar vir die Saterdag vir 'n troue en kon nie eers alles besoek nie. Sal definitief vir ons vriende gaan kuier om alles van Upington te kan besigtig. Oranjerivier wynkelders se wynproelokaal is 'n plek wat ons weer en weer en weer sal besoek, asook die Red Ox vir 'n heerlike ontbyt.
Elmarie V. - 15th November 2021
staying in Upington
Mooi skoon dorp goed geleë.
Barbara N. - 31st October 2021
staying in Upington
Baie mooi skoon dorp.
Hannes M. - 31st October 2021
staying in Upington
’n Lekker dorp.
Lettie B. - 24th October 2021
staying in Upington
Mooi dorp.
Owen K. - 22nd October 2021
staying in Upington
Is 'n baie lekker rustige plek. Die mense in die dorp is baie vriendelik. Die dorp is baie skoon.
Fanie B. - 21st October 2021
staying in Upington
Ons het net oornag, maar sal weer dit doen. Daar is geen rede hoekom ons Upington nie weer sal besoek nie. Sal die Red-Ox hoog aanbeveel vir etes en baie mooi uitsig, voedsel is van hoog staande gehalte en baie vriendelike personeel.
Nadia M. - 19th October 2021
staying in Upington
Ons het net vinnig oorgestop vir een aand op pad terug huis toe. Ons het by die Red Ox Steakhouse geëet. Die kos is ongelooflik lekker gewees en die restaurant was baie mooi.
Olivia P. - 14th October 2021
staying in Upington
Dit is 'n pragtige dorp met pragtige, versteekte besoekplekkies.
Francois V. - 12th October 2021
staying in Upington
Baie mooi skoon dorp.
Helena M. - 9th October 2021
staying in Upington
Oulike mall met 'n pragtige Spar en heerlike roomys.
Petrus Salomon W. - 6th October 2021
staying in Upington
Baie mooi dorp.
Yvette G. - 6th October 2021
staying in Upington
Vriendelike dorp, waar niks vir enige iemand moeite is nie!
Johann C. - 4th October 2021
staying in Upington
Poort na Noord-Kaap.
Johann C. - 4th October 2021
staying in Upington
Besoek Upington gereeld. Dis die poort na die Noord-Kaap, Namibië en Kgalagadi Park.
Cornel K. - 1st October 2021
staying in Upington
Nederige mense is Upington, die paaie kort beslis aandag.
Marlene E. - 28th September 2021
staying in Upington
Was heel verras om te sien dat dit eintlik 'n stad is!
Hilary K. - 28th September 2021
staying in Upington
Baie rustige dorp.
Carla D. - 26th September 2021
staying in Upington
Baie ontspannend.
George S. - 26th September 2021
staying in Upington
Upington is great.
Daniella V. - 20th September 2021
staying in Upington
Silwerskoon dorp met vriendelike inwoners!
Neels M. - 20th September 2021
staying in Upington
Upington is 'n stunnig dorp.
Hildegard Erasmus E. - 20th September 2021
staying in Upington
Baie skoon, netjiese dorp!
Jonathan F. - 20th September 2021
staying in Upington
'n Warm plek, maar lekker.
Thomas D. - 17th September 2021
staying in Upington
Blyk na ’n gewilde bestemming na aanleiding van toeriste teenwoordigheid.
Kevin L. - 16th September 2021
staying in Upington
Good shopping mall.
Lize S. - 14th September 2021
staying in Upington
Heerlike beginpunt vir ons toer gewees!
Johann K. - 13th September 2021
staying in Upington
Groot moderne dorp/stad met vriendelik mense, sowel as alle geriewe en dienste!
Erika L. - 13th September 2021
staying in Upington
Upington is 'n pragtige, skoon dorp in die Noord-Kaap.
Hannelie K. - 6th September 2021
staying in Upington
Die dorp pragtig en daar is so baie om te doen.
Karin K. - 6th September 2021
staying in Upington
Upington is definitief 'n moet!
Hennie D. - 5th September 2021
staying in Upington
Daar is baie akkommodasie beskikbaar en sorvuldiglik moet nagegaan word oor die bespreking, voordele en nadele. Wat jy gegee word is wat jy voor betaal en bespreek het.
Elma K. - 5th September 2021
staying in Upington
So pragtige dorp. Dit is so heerlik om op die oewer van die Gariep te ontspan. Ons land se eie Palm Beach. Die lane palmbome iets besonders.
Job En Marie L. - 4th September 2021
staying in Upington
Rustig.
Sharon L. - 4th September 2021
staying in Upington
The reason for our stop over was because it was the closest town for us to reach after viewing Augrabies Falls.
Elaine H. - 4th September 2021
staying in Upington
Loved Upington; Enjoyed a superb supper at the Red Ox Restaurant. Friendly service.
Fanie B. - 2nd September 2021
staying in Upington
Red Ox Restaurant is ’n puik eetplek. Die dorp is skoon en netjies.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]