Geverifieerde Resensie

Upington

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Upington bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 504 resensies.

Upington

Die Kalahari-Huis Guesthouse

"Die mense is vriendelik in Upington en selfs vreemdes groet vriendelik. Almal praat in my moedertaal. Mense is ook baie hulpvaardig."

Upington

Bezalel Estate Country House

"Rivier is pragtig."

Upington

Schroderhuis Guest House

"Was verras, mooi dorp."

Upington

Oranjerus River Resort

"Baie lekker plek."

Upington

Azalea Guesthouse

"Ons geniet die dorp."

Upington

Kalahari Lion's Rest

"Upington het uitgebrei en 'n besige dorp geword. Die toeris kan meer as 'n dag daar spandeer en 'n verskeidenheid plekke sien en goed doen. 'n Skoon omgewing wat 'n goeie indruk maak."

Upington

Kalahari Lion's Rest

"Mense is baie vriendelik en mense moet beslis ‘n draai maak by Oranjerivier Cellars"

Upington

Oranjerus River Resort

"Beveel akkommodasie buite Upington aan, maar nie in dorp self nie, dorp se shopping plekke vergelyk goed met groot stede s'n."

Upington

The Cape Lodge

"Baie mooi."

Upington

Desert Palace Hotel

"Seker een van die skoonste dorpe in RSA."

Oosterville, Upington

Namibsa Self-catering

"Stil en veilige buurt, naby mall en hospitaal."

Blydeville, Upington

Tehillah Guesthouse

"Skoon, netjiese en stil woonbuurt!"

Keidebees, Upington

Arquila Guest House

"Baie dankie vir julle gasvryheid."

Oosterville, Upington

Namibsa Self-catering

"Upington as toeristebestemming stel teleur!"

Upington

Belihante Lodge

"Upington is 'n baie lekker dorpie."

Keidebees, Upington

Arquila Guest House

"Heerlike stil gebied. Baie mooi area."

Upington

Riva Resort

"Goed vir oorslaap op pad Namibia toe. Ook om die Oranjerivier streek te besoek. Ry uit na Keimoes en Kakamas. Die padstalle het lekker eetgoed, koffie en selfs boeke. Stop by Oranje Rivier Kelders in Upington."

Upington

Gemütlich Guest House

"Friendly people."

Upington

Gemütlich Guest House

"Our host recommended a restaurant called Zest which has great ambience and we spent a pleasant evening there."

Keidebees, Upington

Arquila Guest House

"Keidebees is aan die westekant van Upington. dis op die N14, maar is verbasend stil. Upington en die omliggende gebied is 'n juweel in SA en verdien meer aandag."

Middelpos, Upington

The Maxton Boutique Hotel

"Baie lekker sentraal geleë naby alle geriewe."

Upington

Riva Resort

"Die dorp was baie skoon en netjies en leen hom baie goed tot oornagverblyf. "

Upington

Gemütlich Guest House

"Heelwat aktiwiteite in en om Upington."

Upington

@ Belurana River Manor

"Upington is 'n pragtige plek met vriendelike mense."

Die Rand, Upington

Die Kalahari-Huis Guesthouse

"Het meer die Groter-Upington besoek, gaan besoek gerus Augrabieswaterval en ‘n rit op Sakkie se ark is ‘n besliste moet."

Blad
Blad 12 - Wys 331 tot 360
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang