Geverifieerde Resensie
Valhalla
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Valhalla bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.9 uit 5 gekry volgens 8 resensies.
Berry Bush Guest Cottage
"Not much to do in Valhalla itself, but it is very central to Centurion and other Pretoria areas."
The Cedars Bed and Breakfast
"Daar is 'n paar plekke in die omgewing wat gereeld groot saamtrekke en funksies hou. Dit is uniek en darem so bietjie uit die stad se gejaag uit."