Resensies van Van Zylsrus

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Van Zylsrus bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.54 uit 5 gekry volgens 13 resensies.
Loredana C. - 9th August 2019
staying in Van Zylsrus
A wonderful place on the way to the Kalahari.
Kobus B. - 29th May 2019
staying in Van Zylsrus
Dit is 'n mooi, skoon, rustige en vriendelike dorp!
Johan P. - 3rd April 2019
staying in Van Zylsrus
Veral vir besoekers aan die park en suide van Namibia.
Michelle S. - 26th March 2019
staying in Van Zylsrus
Daar is net geen Vodacom sein nie! Sal help as Vodacom 'n toring daar kan opsit. Maar was ook lekker om bietjie afgesny te word van die wêreld.
Matt K. - 12th March 2019
staying in Van Zylsrus
Puik hotel met 'n pure Suid-Afrikaanse atmosfeer.
Estelle S. - 29th October 2018
staying in Van Zylsrus
Rustige atmosfeer.
Lillian V. - 9th September 2018
staying in Van Zylsrus
The current bad road conditions are a huge drawback in making Van Zylsrus the tourist destination it deserves to be. With road conditions as they are, the tranquillity, beauty and charm of this clean little village is neither enjoyed nor explored. This wonderful introduction to the Green Kalahari and stepping stone to the Kgalagadi Transfrontier Park is being stifled by the current poor road conditions.
Hein E. - 30th July 2018
staying in Van Zylsrus
‘n Goeie stop ná of van Kgalagadi.
Celeste M. - 25th April 2018
staying in Van Zylsrus
Maak dit deel van jou bucketlist. Jy sal nooit spyt wees nie!
Leon F. - 20th February 2018
staying in Van Zylsrus
Gawe mense. Pad baie sleg.
Greg V. - 20th March 2017
staying in Van Zylsrus
The creative décor and artwork are fantastic.
Anne K. - 12th January 2017
staying in Van Zylsrus
Great place to visit.
Michiel J. - 20th June 2015
staying in Van Zylsrus
Dit is 'n reisiger bestemming, nie vir toeriste nie.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]