Resensies van Vanrhynsdorp

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Vanrhynsdorp bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.04 uit 5 gekry volgens 237 resensies.
Johnny M. - 4th May 2021
staying in Vanrhynsdorp
Glo dit moet fantasties wees in blommetyd.
Nonnie V. - 3rd May 2021
staying in Vanrhynsdorp
Pragtige dorp met heelwat om te besoek en geniet.
Rika D. - 3rd May 2021
staying in Vanrhynsdorp
Ideaal in blommetyd.
Francis Charles S. - 11th April 2021
staying in Vanrhynsdorp
Die hotelrestaurant se diens was uitstekend.
James K. - 22nd March 2021
staying in Vanrhynsdorp
Peaceful retreat.
Charles C. - 1st March 2021
staying in Vanrhynsdorp
Die plaaslike vetplant kwekery, Knechtsvlakte Kwekery, is `n moet om te besoek - die kwekery word uit die ou tronk op die dorp bedryf en verkoop alle tipe vetplante soos Beestong en Kwaggabal. Regtig `n oulike eienaar wat almal baie goed laat voel.
Gerrie D. - 26th February 2021
staying in Vanrhynsdorp
Die strate kort aandag.
Bertus G. - 24th February 2021
staying in Vanrhynsdorp
Met sy eie identiteit, was die natuur, berge en plantegroei (veral die kokosbome), dit wat ons geraak het op hierdie klein dorpie. Op sy eie manier dra elkeen by, Letsatsi Lodge, Die Skoorsteentjie Cater & Craft, Knechtsvlakte Nursery, Namaqua Lodge ens. by tot die unieke karakter van Vanrhynsdorp.
Paul V. - 22nd February 2021
staying in Vanrhynsdorp
Great for the flower season and Klawer winery is close by and is worth stopping to buy some wines.
Bertus G. - 20th February 2021
staying in Vanrhynsdorp
Unieke karakter, eie aan Namakwaland. Toewyding en toeriste fokus, om slegs ’n paar te noem. Van ’n pienk winkel, ’n mooiste en geskiedkundige kwekery, tot ’n lodge met eienaars wat die passie het om Vanrhynsdorp die beste te verteenwoordig. Die dorp is ’n trotse toeristebestemming.
Patricia B. - 16th February 2021
staying in Vanrhynsdorp
Rustige plattelandse dorpie.
Claudius B. - 13th January 2021
staying in Vanrhynsdorp
Baie mooi dorpie.
Beverley M. - 4th January 2021
staying in Vanrhynsdorp
Van Rhynsdorp is a town that many travellers pass through! It would be wonderful to see the residents taking more pride in the area by trying to keep parts of the town free from litter! This really distracts visitors' from staying in town. The Good Shop is certainly an improvement on any previous shops, so keep this one going - it was neat and clean!
Ben F. - 1st January 2021
staying in Vanrhynsdorp
Beslis ’n paar besienswaardighede.
Malibuye C. - 22nd October 2020
staying in Vanrhynsdorp
Great!
Bernie K. - 16th October 2020
staying in Vanrhynsdorp
Meeste plekke was toe.
Allan M. - 15th October 2020
staying in Vanrhynsdorp
Mooi plattelandse dorp met vriendelike mense.
Pieter M. - 12th October 2020
staying in Vanrhynsdorp
Perfect place to sleep over
Johan T. - 11th October 2020
staying in Vanrhynsdorp
In die blommeseisoen is dit 'n ideale ligging waarvandaan uitstappies na alle rigtings onderneem kan word.
Tony W. - 7th October 2020
staying in Vanrhynsdorp
Baie gawe mense.
Anton O. - 6th October 2020
staying in Vanrhynsdorp
Sal weer besoek . Oulike dorp.
Madelyn B. - 4th October 2020
staying in Vanrhynsdorp
Die dorpie is goed geleë om die Namakwaland te verken.
Ockie K. - 1st October 2020
staying in Vanrhynsdorp
Lekker platelandse dorp met baie vriendelike mense.
Carel D. - 29th September 2020
staying in Vanrhynsdorp
Die vetplantkwekery was ons rede om hier te oornag, maar ons het ongelukkig vergeet dit is Saterdag/Sondag, so kon net van buite foto's neem.
Danie O. - 28th September 2020
staying in Vanrhynsdorp
Goeie dorp om knersvlakte en gebied te verken.
Elina N. - 25th September 2020
staying in Vanrhynsdorp
Die sirkelroete tot by die waterval was besonders vir as jy 'n 4x4-voertuig het.
Theodore S. - 20th September 2020
staying in Vanrhynsdorp
'n Verbasend baie skoon en netjiese dorp. Geen loslopers of bedelaars opgemerk nie. Die woonbuurte is netjies en goed versorg. Die onmiddellike Gifberg-roete was inderdaad 'n belewenis - die afwisselende flora-en fauna, die bergroete opsigself en die uitgestrekte vlaktes bied 'n eie bekoring.
Willie M. - 20th September 2020
staying in Vanrhynsdorp
Ideaal vir die blommeseisoen.
Edna H. - 18th September 2020
staying in Vanrhynsdorp
Pragtige plek!
Danie O. - 18th September 2020
staying in Vanrhynsdorp
Die omgewing is pragtig met vriendelike mense.
Magaretha V. - 2nd March 2020
staying in Vanrhynsdorp
Ek het op Vanrhynsdorp grootgeword, nou is dit heerlik om terug te gaan en daar te gaan kuier. Blommetyd is natuurlik iets baie besonders en steeds vir my 'n natuurwonder. Vir 'n rustige, plattelandse atmosfeer is dit ideaal.
Elna E. - 8th January 2020
staying in Vanrhynsdorp
Skoon en rustige dorpie.
Mercia L. - 7th January 2020
staying in Vanrhynsdorp
In pic there is a pool, but no pool was visible and no pool was mentioned when we booked in.
Kathleen J. - 31st December 2019
staying in Vanrhynsdorp
Vriendelike mense en dit was lekker om daar te oornag.
Estelle D. - 29th December 2019
staying in Vanrhynsdorp
Oulike klein dorpie. Baie skoon en netjies en 'n paar oulike plekke om te besoek.
Jasper V. - 29th December 2019
staying in Vanrhynsdorp
Vanrhynsdorp is 'n baie goeie voorbeeld van 'n ware, outydse Afrikaanse dorpie. Dis ook 'n goeie ankerplek om die Knersvlakte te verken.
Beulah N. - 22nd December 2019
staying in Vanrhynsdorp
Friendly town; interesting shops close by.
Marie S. - 1st December 2019
staying in Vanrhynsdorp
'n Hartsdorp wat aanbeveel kan word aan almal wat belangstel.
Heinrich S. - 29th October 2019
staying in Vanrhynsdorp
Lekker plek om te rus.
Elias L. - 21st October 2019
staying in Vanrhynsdorp
We visited the town hall for a function, but it is not friendly for disabled people at all as well as ventilation especially in the hot weather. Me with a disability struggled with the stairs. On the town itself very beautiful place

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za