Resensies van Ventersburg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Ventersburg bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.71 uit 5 gekry volgens 28 resensies.
Shirley S. - 14th March 2020
staying in Ventersburg
Road was under repair, instructions to get there not clear and we came in the wrong way over really bad roads.
Cobus C. - 5th March 2020
staying in Ventersburg
Nostalgie op sy beste.
Maria S. - 27th December 2019
staying in Ventersburg
Dit het alles wat mens nodig het. Ons verblyf was buite Ventersburg.
Lizette O. - 13th October 2019
staying in Ventersburg
Ons het laataand arriveer en vroegoggend vertrek. Teen hierdie tyd behoort gesoute toeriste te weet dat elke klein plattelandse plekkie aangename verrassings inhou. Doen moeite om meer uit te vind oor die dorpie en die omliggende omgewing. Gebruik sommer plaaslike inwoners soos gastehuis-eienaars as bron van inligting. Plaaslike mense weet gewoonlik die beste. Ventersburg het meer as een vulstasie om jou en jou motor te vul en verfris. Kan die Caltex-vulstasie met Maxi’s by dit, geleë reg langs die snelweg, sterk aanbeveel. Die Willem Pretorius Natuurreservaat en Aldam (Allemanskraaldam) is beslis ook die moeite werd om te besoek.
Cecile D. - 26th September 2019
staying in Ventersburg
Die dorpie self bied nie veel meer as rustigheid nie. Ons het 'n apteek gesoek en is meegedeel daar is nie een nie.
Mari O. - 12th September 2019
staying in Ventersburg
Ventersburg is 'n deurgangsroete vir reisigers op pad na 'n bestemming verder in die land. Gerieflik geleë op die N1-roete.
Maud D. - 5th June 2019
staying in Ventersburg
The Parkrun team were friendly.
Linda V. - 27th May 2019
staying in Ventersburg
Stil, net 'n deurry-dorpie seker vir baie mense soos ons. Wou hierdie keer graag stop en verken. Glad nie teleurgesteld.
Welda D. - 26th May 2019
staying in Ventersburg
Baie interessante dorpie.
Klasina H. - 6th April 2019
staying in Ventersburg
Vra vir Keith en hy sal jou al die besonderhede verskaf.
Gerhard D. - 7th January 2019
staying in Ventersburg
Wat daar is, was gerieflik vir ons gewees.
Cecile D. - 22nd November 2018
staying in Ventersburg
Die dorp is verwaarloos. Ek was met heimwee vervul om al die ou huisies so vervalle te sien. Dit was goeie fotomateriaal! Die ligging aan die hoofpad maak dit ideale oorslaapplek.
Helena B. - 22nd November 2018
staying in Ventersburg
Verwaarloos.
Lisanne H. - 10th September 2018
staying in Ventersburg
If you looking for some peace and quiet, Ventersburg is the place. Be sure to do the local park run on the Saturday and look out for the Treasure Hunt planned for Easter 2019.
Dawie B. - 18th June 2018
staying in Ventersburg
Dorpie is niks opwindings nie en paaie is uiters swak om op te ry. Ook glad nie 'n skoon dorp nie. Munisipaliteit is duidelik afwesig daar.
Erica P. - 8th May 2018
staying in Ventersburg
Baie interessante besienswaardige plekke en geboue waarvan ons nooit geweet het nie. Hoop beslis meer mense maak 'n draai daar. 10 moet sien plekke beslis.
Chris B. - 2nd March 2018
staying in Ventersburg
Daar is weinig te doen behalwe oorslaap.
Ruben P. - 10th February 2018
staying in Ventersburg
Very quiet and relaxing.
Jenny V. - 30th October 2017
staying in Ventersburg
If you are a keen birder then Ventersburg is close to the Willem Pretorius Game Reserve which has good birding and animals.
Nadia D. - 9th October 2017
staying in Ventersburg
Dit is bietjie van 'n bekommernis hoeveel plakkerskampe reg langs die pad is vir kilometers aaneen op pad soontoe. Al is daar 'n groot muur gebou langs dit om hulle uit die paaie te hou, klim hul steeds oor die muur en maak gate daarin om oor of deur te klim. Vir veiligheid sal ek nie aanbeveel dat 'n mens in die nag daar deurry nie.
Frik S. - 21st September 2017
staying in Ventersburg
Weet nie van ander blyplekke nie, maar Kuierhuis is 'n moet.
Hilda E. - 21st April 2017
staying in Ventersburg
Ek het nie eers geweet van die dorpie nie maar, sal beslis weer daar gaan bly oppad Kaap toe of indien ek enigsins in daai rigting ry, ry ek nie weer net verby nie.
Tim H. - 4th April 2017
staying in Ventersburg
A nice distance up country towards Johannesburg from Cape Town.
Mpho H. - 23rd December 2016
staying in Ventersburg
Lovely small town and very safe.
Jann S. - 4th November 2016
staying in Ventersburg
Ventersburg het twee groot vulstasies met winkels en eetplekke.
Juanita C. - 12th October 2016
staying in Ventersburg
Lekker oornagplek.
Gary G. - 12th July 2016
staying in Ventersburg
Besoek verseker die enigte SAPS meuseum wat nog oop is in SA. Die curator is 'n awesome mens.
Hendrik D. - 4th July 2016
staying in Ventersburg
Ek dink 'n plattelandse dorp met opregte mense daar.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za