Resensies van Vermaaklikheid

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Vermaaklikheid bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.38 uit 5 gekry volgens 8 resensies.
Franco M. - 3rd September 2019
staying in Vermaaklikheid
Vermaaklikheid is n klein dorpie, beveel aan om maar soveel as moontlik saam te neem, want daar is slegs een klein huiswinkeltjie. Baie vriendelike gemeenskap, maar nie baie aktiwiteite nie. Stilbaai en Jongensfontein is slegs om die draai as jy die grondpad see toe volg. Daar is winkels en ook ander aktiwiteite. Vermaaklikheid is 'n perfekte wegbreekplek sonder enige steurnisse.
Renier B. - 28th July 2019
staying in Vermaaklikheid
Dis 'n stil plek met hoofsaaklik natuurlewe as enigste vermaak.
Josh R. - 5th February 2019
staying in Vermaaklikheid
Perfect place to get away.
Anton D. - 17th October 2018
staying in Vermaaklikheid
'n Onondekte juweel.
Janice D. - 3rd May 2018
staying in Vermaaklikheid
No shops and buy a fishing licence from local Post net.
Vyvyan B. - 3rd April 2018
staying in Vermaaklikheid
A secret hideaway.
Nicole R. - 26th February 2018
staying in Vermaaklikheid
It's my happy place.
Frano L. - 18th May 2017
staying in Vermaaklikheid
Terwyl daar nie veel aangaan nie (wat deel van die bekoring is), beveel ek sterk aan dat almal by Tannie Joey se Kontrei Winkel stop en vir die oom vra oor sy Heuningwyn. Wie weet, dalk koop jy aandele...

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za