Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Verwoerdpark besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Verwoerdpark.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Verwoerdpark akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Verwoerdpark Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Verwoerdpark Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Verwoerdpark

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Alberton, Gauteng

Erica Lodge is in 'n welige groen tuin in die stil area van Verwoerdpark geleë, slegs 20 minute se ry van OR Tambo Internasionale Lughawe af en net 'n kort entjie se ry van verskeie winkels en restaurante af. Erica...

Vanaf
R829
per nag (plek vir 2)
B&B in Germiston, Johannesburg

Marlé Lodge is 'n gerieflike, veilige B&B in Germiston en is 5 minute se ry van Alrode, Wadeville, Rosherville, Industry West, Triangle en die Rand Lughawe af, en net 15 minute vanaf O.R. Tambo Internasionale Lugha...

Vanaf
R970
per nag, vir 2 mense
B&B in Alberton, Gauteng

Ascot Mews Lodge is in 'n pragtige, rustige tuin geleë naby Alberton se middestad en net 30 minute van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Hierdie herehuis is soos iets uit 'n sprokie en sy stalle was eens die tu...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
B&B in Alberton, Gauteng

Sha-Mani is 'n 4-ster-lodge geleë in die middel van Alberton. Die lodge is smaakvol versier en bied 3 trousale, konferensiegeriewe, asook braaigeriewe. Daar is 41 ruim en smaakvol versierde gastekamers. Elke kame...

Vanaf
R880
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Germiston, Albemarle

Alber Lodge is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitkompleks in Albemarle op die grens van Germiston en Alberton. Dié woonstel is ten volle gemeubileer en ingerig vir gesinne, sakereisigers en vakansiegangers wat op...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Alberton, Florentia

Elson Lodge bied gerieflike, sakpasverblyf in 'n noordelike voorstad van Johannesburg, Alberton, wat oorkant die pad van Alberton City-winkelsentrum is. Verblyf word in 16 gastekamers gebied wat elk ’n en suite-b...

Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Randhart, Alberton

Fuhri Apartments bied selfsorgverblyf in Randhart, Alberton net 5 minute vanaf die Newmarket Mall en Alberton se middedorp. Dit is ideaal vir gesinsvakansies en sakereisigers. Die eenheid het veselinternet. Die ve...

Langtermyn-
verblyf-aanbod!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Alberton, Gauteng

Cool Waters Self-Catering is in Alberton geleë en bied verblyf in 1 gastekamer. Die gastekamer het 'n privaat ingang, 'n koningingrootte-bed, DStv, gratis WiFi en 'n tuin. Daar is 'n elektriese braaipan, mikrogo...

Vanaf
R799
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Alberton, Alberante

Mulberry House bied 3 selfsorg-eenhede op die perseel in Alberton. Dit is ideaal geleë naby lughawens en ander geriewe. Mulberry House is die hoofhuis en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die huis het 'n g...

Vanaf
R693
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Alberton, Gauteng

Lazaros Guesthouse staan in 'n welige tuin in Alberton, net 30 minute se ry vanaf OR Tambo Lughawe en stapafstand van verskeie restaurante en winkels af. Die gastehuis het 8 Standaard Kamers, 1 "Deluxe" Suite en 1...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Verwoerdpark akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za