Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Viljoenskroon

3 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Viljoenskroon van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Viljoenskroon besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Viljoenskroon.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Viljoenskroon akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Viljoenskroon Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Viljoenskroon Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Viljoenskroon

'n Hunkering om in jou gedagtes of in die werklikheid terug te keer na 'n vorige fase in jou lewe, 'n vorige tuiste, jou geboorteland, of jou vriende en familie. 'n Sentimentele soeke na die geluk van 'n vorige plek...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Viljoenskroon

Welkom by Marthies Guesthouse, 'n gerieflike gastehuis in Viljoenskroon in die Vrystaat. Ons gastehuis is ruim, privaat, stil en rustig. Die kamers het elkeen 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamers en is elegant get...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Viljoenskroon

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noordelike Vrystaat, Vrystaat

Vrede Guest Farm is sentraal geleë tussen verskeie klein dorpies, naamlik Viljoenskroon, Bothaville en Vierfontein en is op die roete na Klerksdorp toe. Dit is ook naby die bekende Nampo Harvest Day Skougronde gele...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Viljoenskroon

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vrystaat

Serenity Guesthouse is op die oewer van die Vaalrivier in die Vrystaat geleë, sowat 30 minute vanaf Klerksdorp. Serenity bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis, sowat 10 minute vanaf die Vaalrivier Bootklub en die...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Oord in Noordelike Vrystaat, Vrystaat

Inyadu Lodge is op 'n plaas buite Viljoenskroon geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal vir 'n gesin of groep vriende is. Verblyf word in 4 selfsorg-eenhede met slaapplek het vir 6 gebied. Die eenheid beskik oor ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Orkney, Noordwes

Goue Myl Orkney Vaal is ’n selfsorghuis in die Orkney Vaal Privaat Oord aan die buitewyke van Orkney. Die oord is aan die oewer van die Vaalrivier geleë en bied toegang tot die rivier. Die area is ideaal vir voë...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Orkney, Noordwes

28A Goue Myl is 'n dubbelverdiepinghuis in 'n vakansie-oord in die dorpie Orkney. Dié oord is aan die oewer van die Vaalrivier geleë en bied toegang tot die rivier. Daar is 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n ruim le...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Orkney, Noordwes

Rivier Rus is 'n dubbelverdiepinghuis in 'n vakansie-oord in Orkney. Die oord is op die oewer van die Vaalrivier en gaste het toegang tot die rivier. Die huis bied slaapplek aan 12 gaste en het 4 slaapkamers, 2 b...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R540
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Orkney, Reef Park

Hierdie gastehuis is in die rustige Orkney-area, 'n dorpie suidwes van Johannesburg en 310 km noord-oos van Kimberley op die N12 Treasure Route. Tarragon Guest House is 'n 3-ster-gastehuis met al die nodige geriewe...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Stilfontein, Noordwes

Idinga Guesthouse is in die klein en rustige myndorpie Stilfontein, 16,4 km vanaf Klerksdorp. Gerieflike verblyf word in 10 gastekamers aangebied en dit bied toegang tot 'n pragtige tuin en 'n swembad. Elke kamer ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stilfontein, Noordwes

Peacock House is 'n 4-ster-gastehuis omring deur majestueuse eikebome en geleë in die hartjie van Noordwes. Dit is 'n gastehuis wat spog met luuksheid en gerief, met egte Suid-Afrikaanse gasvryheid. Die luukse, ...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Stilfontein, Noordwes

Revival Guest House in Stilfontein, ’n dorp tussen Klerksdorp en Potchefstroom op die N12 in Noordwes. Daar is 3 gastesuites elk met sy eie styl. Elke kamer het ’n en suite-badkamer, ’n TV en waaier. Die kam...

Vanaf
R430
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Klerksdorp, Neserhof

Kosh B&B is 'n gastehuis wat onlangs gevestig is in die bekoorlike myndorpie Klerksdorp in Noordwes. Klerksdorp het 'n hele rits besienswaardighede, insluitend die Faan Meintjies Natuurreservaat, die Klerksdorp Muse...

Spesiale Aanbod!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Stilfontein, Noordwes

Residensie Guest House is in die dorpie Stilfontein geleë en bied 4-ster-akkommodasie in 'n rustige omgewing en het moderne geriewe. Ons verblyf is ideaal vir reisigers en gesinne wat wil wegbreek van die gejaag. ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stilfontein, Noordwes

Grove Gastehuis is ’n gerieflik gemeubileerde gastehuis in Stilfontein en op die pad na Kaapstad geleë. Gaste kan kies tussen kamers vir enkel-, dubbel- of groepbesprekings. Die kamers het dubbelbeddens, enkelbe...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
B&B in Stilfontein, Noordwes

Fair Haven Guest House is slegs 2 ure sy ry van Johannesburg af op pa na die Kaap via Kimberley, langsaan die N12-snelweg, geleë. Ons gastehuis is ideaal vir funksies, aangesien dit 'n rustige plaasopset is. Elke...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 700
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Potchefstroom, Noordelike Vrystaat

As jy op soek is na rustigheid, privaatheid en ontspanning is ons privaat plaaskothuis op die oewer van die Vaalrivier net vir jou. Ons is ver van die gedruis van die stadslewe af en hier kan jy die kalmte geniet wa...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Elandsheuwel, Noordwes

Sani Bonani Guest House bied gerieflike verblyf wat in Klerksdorp se middedorp geleë is. Dit is oorkant die Klerksdorp Moskee en 270 m vanaf die Klerksdorp Taxi-halte en die Choppies Winkelsentrum. City Mall is sow...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Flamwood, Noordwes

Monsieur Dévan bied unieke gaste-selfsorgverblyf in Klerksdorp. Die kamers is ten volle toegerus met alle geriewe wat gaste sal nodig kry, insluitend 'n groot yskas, gasstoof, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en bre...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Irene Park, Noordwes

La Bonheur Guest House is in die voorstad Irenepark in Klerksdorp. Verblyf word gebied in 5 kamers, elk pragtig ontwerp met 'n en suite-badkamer. Geriewe in die kamers sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-ka...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Viljoenskroon akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Noordelike Vrystaat blad indien jy na meer Noordelike Vrystaat akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za