Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Villiers
3.5/5
volgens 40 resensies

Lees regte resensies van Villiers van 40 geverifieerde gaste.

Indien jy Villiers besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Villiers.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Villiers Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Villiers accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Villiers akkommodasie

Bladsy 7 - 5 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Verblyf binne 50 km van Villiers

51 Wendy Street

Selfsorg in | Deneysville, DeneysvilleNoordelike Vrystaat
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)

51 Wendy Street is in Denysville geleë en is stapafstand van die Vaaldam af. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Kombuisgeriewe
Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)

Danica's On The Vaal

Selfsorg in | Deneysville, DeneysvilleNoordelike Vrystaat
Vanaf
R6 500
per nag (plek vir 12)

Danica's On The Vaal is 'n pragtige selfsorghuis aan die Vaaldam se oewer. Dis 'n heerlike plek vir visvang en daar...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R6 500
per nag (plek vir 12)

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense

Tuin van Eden is in die Suikerbosbergreeks in Lagerspoort, Gauteng. Hier is pragtige natuur en 'n mooi uitsig op di...

Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe
Visvang
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense

New Beginnings B&B bied gerieflike en gehalte-oornagverblyf in die bekoorlike dorpie Deneysville. Die dorp skuil op...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 12)

Vaalium bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis op die westelike oewer van Noordbaai se Vaaldam. Die hui...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Visvang
Gratis kansellasie
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 12)

Blue Sky Manor

Selfsorg in | Deneysville, DeneysvilleNoordelike Vrystaat
Vanaf
R3 700
per nag (plek vir 12)

Blue Sky Manor bied selfsorgvakansieverblyf in die hartjie van Deneysville met 'n uitsig oor die Vaaldam. Hierdie v...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 12)

Fothergill Cottage

Selfsorg in | Deneysville, DeneysvilleNoordelike Vrystaat
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)

Fothergill Cottage is geleë in die unieke, vreedsame dorpie Deneysville, stapafstand van die Vaaldam af. Ons akkomm...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gastesitkamer
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)

Memory Lane

Selfsorg in | Deneysville, DeneysvilleNoordelike Vrystaat
Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 10)

Memory Lane is 'n bekoorlike vakansiehuis in Deneysville, 'n klein dorpie op die oewer van die Vaaldam. Die huis is...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis kansellasie
Swembad
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 10)

Vaal View

Selfsorg in | Deneysville, DeneysvilleNoordelike Vrystaat
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)

Vaal View is in Deneysville by die Vaaldam geleë en bied gerieflike verblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende wat op...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Visvang
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R7 200
per nag, vir 16 mense

Aqua View 27 & 29 Guesthouse is aan die oewer van die Vaaldamin die bekoorlike dorpie, Deneysville geleë. Dit is sl...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Swem
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R7 200
per nag, vir 16 mense
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem