Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Waterspoort besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Waterspoort.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Waterspoort akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Waterspoort Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Waterspoort Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Lodge in Waterspoort

Mafunga Lodge is geleë in die hartjie van die Limpopo Bosveld en is die ideale plek vir 'n ware boswegbreek. Hierdie selfsorg-lodge bied 6 groot gerieflike slaapkamers waar tot 15 gaste kan slaap. Die oopplan-verm...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Waterspoort

Vanaf
R1 150
per nag, vir 1
Lodge in Makhado, Soutpansberge

Madi a Thavha beteken "water van die berg" in TshiVenda. Die lodge is in 'n stil vallei van die Soutpansberg geleë. Hoewel die Noorde van Limpopo meer bekend is vir sy oorvloedige wild en kremetartboom-sonsondergan...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Makhado, Soutpansberge

Lokovhela Mountain Cottages is die ideale oornagplek vir reisigers, jonk en oud. Lokovhela Mountain Cottages is 'n klein selfsorg-lodge of -rugsakreisigerslosies wat in ons Morning Sun Natuurreservaat geleë is. Dis...

30% af Aanbod!
VanafR814
R570
per nag, vir 2 mense
Lodge in Makhado, Soutpansberge

Mashovhela Bush Lodge bied 3-ster eko-verblyf by die Morning Sun Natuurreservaat noord van Louise Trichardt in die hartjie van die Soutpansberge in die noorde van Limpopo. Dit is ideaal vir 'n gesinsvriendelike wegb...

Vanaf
R250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Louis Trichardt, Makhado

Cloudforest Chapel & Camping is in die Zoutpansbergreeks, 10 km vanaf die dorp Louis Trichardt geleë. Kom geniet die unieke ervaring van kampeer in die bos of geniet die luukshede van die selfsorghuise. Die verblyf...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Louis Trichardt, Makhado

The Ultimate Lodge 'n kort mottoris vanaf Louis Trichardt op die Bluegumspoort-roete met min verkeer in die mistieke Soutpansberge. Dié lodge is gerieflik geleë op pad na die Krugerwildtuin, Musina, Venda, Mapungu...

Vanaf
R480
per nag (plek vir 2)
B&B in Louis Trichardt, Makhado

Tshedza Guest Lodge bied B&B-verblyf in Louis Trichardt. Die gastehuis is die ideale basis vanwaar die natuurreservate en ander besienswaardighede naby die dorp verken kan word. Verblyf is beskikbaar in 13 individu...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Louis Trichardt, Makhado

Kuifkop Cottage is 'n tuinkothuis vir 2 persone in Louis Trichardt. Dit is perfek geleë vir gaste wat wil oornag, naby aan geriewe wil wees en selfsorgverblyf verkies. Die kothuis is omring deur groot bome en welig...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Louis Trichardt, Makhado

93 on Cilliers is 'n lieflike gastehuis wat gemaklike selfsorgverblyf in 'n veilige en rustige omgewing bied. Die gastehuis is in Louis Trichardt, aan die voet van die Soutpansberg, geleë. Aandag word gegee aan de...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Louis Trichardt, Makhado

Met sy kroeg en kombuis, bied Grasdak Guesthouse 'n feestelike atmosfeer, bekostigbare tariewe, warm gasvryheid en gerieflike verblyf. Dit word gereeld deur plaaslike besoekers en reisigers besoek. Grasdak Guesthous...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za