Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Vrede

3.6 / 5  
volgens 25 resensies
Lees regte resensies van Vrede van 25 geverifieerde gaste.
Indien jy Vrede besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Vrede.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vrede akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Vrede Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vrede Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 100 km vanaf Vrede

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Warden, Vrystaat

Vreugde Gasteplaas Self-Catering is in Warden, 'n omgewing wat bekend is vir die historiese besienswaardighede soos die Granite Target en San-rotskuns, asook aktiwiteite soos voëlkyk en watersport. Dit is die ideal...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Frankfort, Noordelike Vrystaat

Lourenza Wildlife Reserve is 16 km vanaf Frankfort in Vrystaat, slegs 152 km vanaf Johannesburg. Die selfsorg-eenhede het slaapplek vir tot 21 gaste. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer. Gaste het toegang tot die...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
B&B in Standerton, Mpumalanga

Twee Mossies Herberg bied selfsorg-akkommodasie en is in die voorstad Meyerville in Standerton, 'n groot, kommersiële landboudorp aan die oewer van die Vaalrivier in Mpumalanga geleë. Ontvlug van die stad en word ...

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Hotel in Standerton, Mpumalanga

Q's Boutique Stay bied moderne kamers en geriewe in Meyerville, Standerton. Dit is puik gemeubeleer en toegerus met al die fasiliteite wat jy benodig. Die privaatheid en sekuriteit is uitstekend. Die verblyf is ele...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Standerton, Mpumalanga

Mandela View Accommodation is in Standerton geleë. Dit bied selfsorg-akkommodasie vir kontrakteurs en sakereisigers wat langtermyn- of korttermynverblyf soek. Vakansiegangers is ook welkom. Daar is verskeie verbly...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Standerton, Mpumalanga

The Log Cabin Apartment Hotel is in Standerton, Mpumalanga, geleë. Die eiendom bied rus en vrede vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek. Verblyf word in 12 eenhede met slaapplek vir 29 gaste aangebie...

Vanaf
R1 275
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Standerton, Mpumalanga

Die Kliphuis is 'n bekoorlike boetiekhotel in Standerton. Dié elegante sandsteenplaashuis is in 'n rustige omgewing geleë en spog met 'n interessante geskiedenis en baie karakter. B&B-verblyf word in 20 elegante ...

Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
B&B in Standerton, Mpumalanga

Standerton Boutique Hotel bied B&B-verblyf in 'n luukse buurt van Standerton. Die Vaalrivier vloei deur die dorp en bied verskeie watersport-geleenthede en daar is ook ander doendinge naby. Die verblyf word in 10 s...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Standerton, Mpumalanga

Terrace Lofts is in Standerton geleë en bied gaste gerieflike blyplek naby die sakekern en skole. Ons het 4 moderne oopplan-eenhede vir gaste om van te kies, en elkeen het sy eie privaat ingang. Elke eenheid het ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Standerton, Mpumalanga

Olive Lodge bied hoë gehalte verblyf in Standerton. Dit is ideaal vir sakereisigers, gaste wat net oornag en gaste wat familie besoek. Dit is naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe. Die lodge is langs ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]