Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 7951 reviews.
"Trompsburg se mooi is in die omgewing, en gerieflik naby snelweg na Kaap en Gariepdam."
"Dit is so hartseer om te sien hoe Bloemfontein ook maar agteruitgaan. Slaggate in die strate en straatligte wat dood is - nogal in redelike hoofstrate."
"Klein dorpie, maar alles wat jy nodig het! Baie oulike restaurante. Sal ook Eagle River Rafting aanbeveel, was ‘n belewenis en vir seker die moeite werd, ‘n moet-doen."
"Mooi natuurskoon en vars, Vrystaatse lug. Omgewing is prentjiemooi op die oomblik."
"Ongelukkig is dit baie stil, vermoedelik weens Covid-19, verskeie besighede is tans toe."
"Moenie uitstel nie, gaan geniet die mooi omgewing en vriendelike mense. Onthou om 'n draai te maak by Golden Gate Nasionale Park!"
"Die paaie is in 'n haglike toestand! Moet nie met 'n sportmotor aangedurf word nie."
"Mooiste mooi omgewing. Daar is ongelukkig heelwat plekke toe as 'n nadraai van die lockdown. Maar steeds 'n plek waarheen ons weer en weer sal gaan."
"The shops and restaurants we visited were obviously run by people that had a passion to serve their customers in a friendly and efficient manner, we had a super break from the city."
"One of the most beautiful little towns in South Africa. It has an infectious vibe and amazing culture. There are so many activities and stunning scenery. Not to mention great locally produced chocolate and ciders!"
"Die dorp het ons beïndruk. Daar is 'n kern gemeenskap wat die vlag in Fouriesburg laat wapper. Dankie. Die sandsteengeboue is regtig iets besonders."
"Parys was seker een van die skoonste dorpe waar ek nog aangedoen het. Al die mense was vriendelik en gasvry. Die slaggate in party paaie was net baie en moet beslis herstel word."
"What a nice and peaceful town and we're definitely coming back to Parys for future holidays."
"Dit bly 'n heerlike bestemming, selfs onder huidige Covid-regulasies."
"Plattelandse dorpie met unieke uitsig in 'n asemrowende omgewing. Beveel beslis aan!"