Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7951 resensies.

Clarens, Vrystaat

Thaba Lapeng Mountain Escape

"Jy moet genoeg geld saamvat - maar ek verstaan dat die "locals" hulle brood en botter uitsluitlik uit toerisme verdien."

Clarens, Vrystaat

Clarens on Collett

"Altyd 'n wonderlike plek om na te gaan met baie mooi winkels en wonderlike natuur! Waarlik 'n plek om te gaan vir jou siel om te rus! Sal altyd Clarens aanbeveel vir enige persone."

Parys, Vrystaat

Rotary Place

"Klein dorpie wat baie besig is."

Clarens, Vrystaat

Mountain View Manor

"Baie lekker daar. Baie om te sien en doen."

Zastron, Vrystaat

Die Dampondok

"Die dorpie is verwaarloos en het baie potholes."

Bloemfontein, Vrystaat

Melsetter's Guesthouse

"Agteruitgang weens swak munisipale dienste gaan 'n probleem word as dit nie vinnig aangespreek gaan word nie."

Clarens, Vrystaat

Amber Selfsorg

"Baie oulike dorpie, maar overrated en ek sal nie sommer weer gaan nie."

Clarens, Vrystaat

Periwinkle Blue

"Love Clarens, lots of interesting shops and restaurants! Lots of physical activities like hiking, bike riding and just general exploring."

Clarens, Vrystaat

Views

"Pragtige dorp, oulike winkels en restaurante, vriendelike mense. As jy net wil ontspan en net weer jou batery wil herlaai, is die beslis die plek vir jou. Die dorp se bekoring en natuurskoon is sonder ophou! Awesome!"

Bloemfontein, Vrystaat

Edaneg

"Ons was net in die universiteit se omgewing, so my indruk van die stad is beperk. Lyk baie verwaarloos en nie 'n toerisme mekka nie."

Clarens, Vrystaat

Elsewhere

"Pragtige omgewing, heerlike kort staproetes net buite die dorp en ons kon ons honde saamvat. Restaurante en winkels was nogal besig, dit was goed om te sien dat daar weer toeriste is wat kom en dat dit nie in 'n spookdorp ontaard het nie."

Parys, Vrystaat

Hidden Grace Self-catering Unit

"Parys is a lovely little town."

Clarens, Vrystaat

The Nelsbells Cottage

"Sommige van die restaurante se kliëntediens was nie van die beste nie. Die gholfbaan was puik."

Clarens, Vrystaat

La Bri

"Clarens is a little piece of heaven. The mountains are stunning, feels like a scene out of Heidi."

Bethlehem, Vrystaat

Berlin

"Daar is tans (Februarie 2021) baie padwerke in die groter strte van Bethlehem, wat dit baie frustrerend maak om in die dorp te ry. In die omliggende gebiede word die paaie ook opgegradeer, so dit is nie op die oomblik ’n aangename ervaring nie."

Parys, Vrystaat

Parys Golf and Country Estate 2951

"Parys is just the best holiday destination. The place is beautiful and the people are nice."

Clarens, Vrystaat

Clarens Escape

"Fantastiese dorp, vreeslik skoon, en baie vriendelik. Ons het die Baris Monger Cheesery geniet so 10 km uit die dorp uit. Ons het heerlik tot by die Lesotho-grens gery en laat middag drankies geniet by Roter Hahn."

Trompsburg, Vrystaat

Bytenkant Roastery and Rooms

"Daar is bedrywighede aan die boukant maar nie iets anders nie. Maak die afstand na Johannesburg veel meer draaglik."

Springfontein, Vrystaat

Springfontein Guest House

"As jy tussen Gauteng en Kaapstad ry, neem gerus die tyd om hier te oornag."

Clarens, Vrystaat

Il Castello

"Prentjie mooi."

Fouriesburg, Vrystaat

Oranje Guest Farm

"Oulike winkeltjies en gasvrye restaurante op die hoek nes mens dit sou verkies. maklik om te navigeer."

Clarens, Vrystaat

Views

"Obviously a lot of businesses has been affected by COVID and this can definitely be seen and felt, although that which is presented is still done in excellence. It remains a popular destination of beauty and rest."

Clarens, Vrystaat

La Bri

"Clarens is always a special destination. It has a wonderful atmosphere and lots of specialty shops and wonderful art galleries. Gold Gate national park is only 20 km away and certainly worth a visit."

Clarens, Vrystaat

Home Away From Home – 3 Gino’s

"Clarens is a great place to be."

Clarens, Vrystaat

Mont Rouge

"Clarens, omring deur die pragtige berge, met soveel verskillende winkeltjies is beslis 'n dorpie om te besoek."

Bloemfontein, Vrystaat

Klipperant Kothuise

"Ek is beïndruk met die omgewing. Als is skoon en netjies."

Rosendal, Vrystaat

Meerkat Manor

"A gem with food for the soul!"

Parys, Vrystaat

Schilbach House

"'n Dorpie vol karakter en sjarme!"

Clarens, Vrystaat

Old Mill Drift Guest Farm

"Dis 'n moet om daar te gaan ontspan en 'n bederf vir jou oë."

Blad
Blad 123 - Wys 3661 tot 3690
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang