Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7904 resensies.

Harrismith, Vrystaat

Platberg Self-catering

"Very small town. Only the roads in town are very bad."

Clarens, Vrystaat

Forest Lane

"Beste plekkie in SA."

Trompsburg, Vrystaat

Willow's Rest

"Slegs 'n oornagplek. Geen toerismewaarde."

Philippolis, Vrystaat

Philippolis Inn

"At the moment it is more of a stopover destination, but the town is undergoing a revival."

Bloemfontein, Vrystaat

Thula at Connor

"Bloemfontein is erg verwaarloos. Was geskok oor die verwaarlosing en agteruitgang. Verkeersligte het net een werkende lig per rigting per stel ligte. Erg baie slaggate in veral die hoofstrate. Museums gesluit of in swak toestand. Rosestad met geen rose."

Harrismith, Vrystaat

Oppi Hoek

"Die paaie in die dorp is in 'n haglike toestand."

Clarens, Vrystaat

de Minimalist House

"Lovely town close to Golden Gate, with plenty of restaurants to choose from and interesting art and craft shops. A must visit."

Philippolis, Vrystaat

Kanon Guest House

"Karaktervolle dorp, ietwat verwaarloos. Die paaie/strate het aandag nodig. Die Adam Kok (kanon kop) en Emily Hobhouse gedenktuin nie op standaard nie. Die ou kerk vorm 'n mooi fokuspunt in die dorp. Verskeie ou huise en geboue op die dorp is mooi gerestoureer en omskep in oornaghuisvesting."

Parys, Vrystaat

River Rock Lodge

"Good restaurants!"

Warden, Vrystaat

LekkrDux Gastehuis

"Baie klein dorpie. Niks veel om daar te doen nie, maar sal net weer oorslaap en die volgende dag verder ry na my volgende bestemming."

Parys, Vrystaat

Gegund Gasteverblyf

""Die Plek" se pizza is 'n moet om te probeer in Parys!"

Philippolis, Vrystaat

Die Groenhuis Guest House

"'n Mens het beslis meer as 'n oornagbesoek nodig om werklik die dorp en omgewing te verken."

Clarens, Vrystaat

Views

"Clarens is nogal dinamies. Die toerisme-aanbieding hou aan verander. Mens moet egter die avontuurskoene aantrek en buite die dorp gaan verken!"

Bethlehem, Vrystaat

La Motte Gastehuis

"Bethlehem se mense was baie vriendelik en het my tuis laat voel. Die dorp self is maar bietjie verniel (nie onderhou nie) met slaggate, ens. Maar anders is dit baie skoon."

Bloemfontein, Vrystaat

At 36

"Bloem is a peaceful and calm city. This is the platteland, so it is really good for what it's worth!"

Clarens, Vrystaat

Rooikat Cottage

"Clarens het heerlike restaurante teen bekostigbare pryse (in verglyking met Gauteng.) Die winkeltjies verkoop baie interessanthede, en beslis nie net die gewone toeristegoed wat mens by die meeste vlooimarkte kry nie. Bowenal, die dorp voel veilig en 'n mens kan gemaklik rondstap."

Parys, Vrystaat

The Danes on Vaal

"Gaan eet gerus by O's restaurant. So romanties tussen die wandelpaadjies en op die rivier en heerlike kos met bekostigbare pryse word voorsien."

Clarens, Vrystaat

Thaba Lapeng Mountain Escape

"Jy moet genoeg geld saamvat - maar ek verstaan dat die "locals" hulle brood en botter uitsluitlik uit toerisme verdien."

Clarens, Vrystaat

Clarens on Collett

"Altyd 'n wonderlike plek om na te gaan met baie mooi winkels en wonderlike natuur! Waarlik 'n plek om te gaan vir jou siel om te rus! Sal altyd Clarens aanbeveel vir enige persone."

Clarens, Vrystaat

See-view Guest House and Cottage

"Baie lekker dorp vir rus, sal definitief weer gaan."

Parys, Vrystaat

Rotary Place

"Klein dorpie wat baie besig is."

Clarens, Vrystaat

Mountain View Manor

"Baie lekker daar. Baie om te sien en doen."

Zastron, Vrystaat

Die Dampondok

"Die dorpie is verwaarloos en het baie potholes."

Bloemfontein, Vrystaat

Melsetter's Guesthouse

"Agteruitgang weens swak munisipale dienste gaan 'n probleem word as dit nie vinnig aangespreek gaan word nie."

Clarens, Vrystaat

Amber Selfsorg

"Baie oulike dorpie, maar overrated en ek sal nie sommer weer gaan nie."

Clarens, Vrystaat

Periwinkle Blue

"Love Clarens, lots of interesting shops and restaurants! Lots of physical activities like hiking, bike riding and just general exploring."

Blad
Blad 122 - Wys 3631 tot 3660
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang