Geverifieerde Resensie
Free State
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7949 resensies.
"Would love to move there. Town was clean. Roads leading to Clarens was clean. The odd pot hole here and there even in the little town but not too bad. The people of Clarens are friendly and very accommodating."
"Clarens is a magnificent town, we, unfortunately, had to experience the town during lockdown and load-shedding."
"Trompsburg se mooi is in die omgewing, en gerieflik naby snelweg na Kaap en Gariepdam."
"Dit is so hartseer om te sien hoe Bloemfontein ook maar agteruitgaan. Slaggate in die strate en straatligte wat dood is - nogal in redelike hoofstrate."
"Klein dorpie, maar alles wat jy nodig het! Baie oulike restaurante. Sal ook Eagle River Rafting aanbeveel, was ‘n belewenis en vir seker die moeite werd, ‘n moet-doen."
"Mooi natuurskoon en vars, Vrystaatse lug. Omgewing is prentjiemooi op die oomblik."
"Ongelukkig is dit baie stil, vermoedelik weens Covid-19, verskeie besighede is tans toe."
"Moenie uitstel nie, gaan geniet die mooi omgewing en vriendelike mense. Onthou om 'n draai te maak by Golden Gate Nasionale Park!"
"Die paaie is in 'n haglike toestand! Moet nie met 'n sportmotor aangedurf word nie."
"Mooiste mooi omgewing. Daar is ongelukkig heelwat plekke toe as 'n nadraai van die lockdown. Maar steeds 'n plek waarheen ons weer en weer sal gaan."
"The shops and restaurants we visited were obviously run by people that had a passion to serve their customers in a friendly and efficient manner, we had a super break from the city."
"One of the most beautiful little towns in South Africa. It has an infectious vibe and amazing culture. There are so many activities and stunning scenery. Not to mention great locally produced chocolate and ciders!"