Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 7904 reviews.

Bloemfontein, Free State

Albion B&B

"Bloemfontein het baie agteruitgegaan. Verwaarloos en vuil."

Harrismith, Free State

Pitstop

"Harrismith self is baie vervalle. Die buitewyke van die dorp het soveel mooi, beslis 'n uitstappie om te reël!"

Bloemfontein, Free State

Aandmuzik Guesthouse

"Die dorp kort hulp. Geen straatligte werk nie, bome in die pad en lang gras orals."

Clarens, Free State

Rooikat Cottage

"Regtig die moeite werd, die plekkie se rustige atmosfeer laat jou ontspan en jy vergeet van alles en almal om jou. Daar is so baie om te sien."

Bloemfontein, Free State

A Little Guesthouse

"Strate is vol slaggate, anders is Bloemfontein ’n vriendelike stad."

Harrismith, Free State

Pitstop

"Hartseer om te sien hoe die monumente verwaarloos word."

Bloemfontein, Free State

Tula 159

"Bloemfontein is ’n pragtige dorp!"

Clarens, Free State

The Courtyard Guest House

"Fantastiese klein dorpie waar die mense sommer in jou hart inkruip! Gaan definitief weer hier bespreek!"

Trompsburg, Free State

Fox Den Guest House

"‘n Skoon en netjiese dorp. Paar eetplekke en koffiewinkels. Vulstasie."

Parys, Free State

Speranza

"Die verwaarlosing van die paaie in Parys is 'n skande. Iemand sal êrens iets daaraan moet doen. Veral in die woongebiede."

Clarens, Free State

Rooikat Cottage

"Baie stiller as wat dit gewoonlik is, maar baie rustig."

Clarens, Free State

Villa Vista Bonita 63

"We love Clarens but only went through on way to Oudtshoorn and on way back. We had the greatest lunch and breakfast at the Kooperasie Restaurant with an unique menu. The weather was not too hot and we wanted to play golf but had to cancel as the course was wet and we could not use the carts. Will make a weekend out of our next visit and stay and play golf and enjoy the town."

Bloemfontein, Free State

21 @ Benade

"Die oornagverblyfplekke is in 'n mooi omgewing, gerieflik naby die hoofweg geleë. Al die tuine is pragtig en goed versorg. Die mense is besonder vriendelik en behulpsaam. Boonop is Bloemfontein 'n gerieflike halfwegstasie vir ons wat van OL af kom!"

Bethlehem, Free State

Petronella Guest House

"An upgrade on their road maintenance is needed. Otherwise it is a great town."

Trompsburg, Free State

Fox Den Guest House

"Beste plek om by te stop as jy van Kaapstad na Pretoria terugkeur. Lekker kos en lekker mense."

Clarens, Free State

Mystic Mountain Cottage

"Dog friendly. Great hikes. Great restaurants. Friendly service. Clean and quaint little town. Next time I will stay longer than a weekend."

Philippolis, Free State

The Dusty Vine Hoek Huis

"Pragtige dorpie, net jammer dat sommige winkels nie oop was nie."

Clarens, Free State

Kiara Lodge

"Oulike winkeltjies, baie rustige atmosfeer."

Bloemfontein, Free State

Anri Guest House

"We always stay in Bloemfontein on our way home from December holidays, and have always enjoyed our stay overs."

Bloemfontein, Free State

Anri Guest House

"Bloemfontein se plaaslike regering sal ernstig aandag moet gee aan die slaggate."

Philippolis, Free State

Die Groenhuis Guest House

"Die dorpie self is bietjie verwaarloos, maar dit mag dalk wees as gevolg van die Kerstyd."

Parys, Free State

La Belle Guesthouse Parys

"Net baie jammer oor die beurtkrag en dan gepaardgaande waterprobleme. Parys kan 'n juweel van 'n naweek-wegbreekbestemming wees, maar dis duidelik dat die plaaslike munisipaliteit nie genoeg doen om dit tot sy reg te laat kom nie."

Philippolis, Free State

The Dusty Vine Nagmaal Huis

"Het baie veilig gevoel al het ons motor in die straat gestaan. Die dorpie self het egter nie meer dieselfde bekoring van 'n plattelandse dorpie nie. Baie jammer dat die kafees nie meer deur die plaaslike inwoners bedryf word nie."

Clarens, Free State

Montroux Self-Catering

"Lekker, skoon, rustig en stil met beurtkrag ingesluit."

Clarens, Free State

Views

"Covid het 'n groot invloed en ook watter tyd van die week jy daar besoek. Van die restaurante/winkels was gesluit. Shame water en krag was ook n probleem. Kan sien Clarens is ook nie meer wat dit was nie."

Bloemfontein, Free State

21 @ Benade

"Ver genoeg middelbestemming na 'n lang rit veral vir bejaardes van JHB, PE of Kaapstad. "

Bethlehem, Free State

Berlin

"Die paaie is vol slag gate en regtig nie 'n plesier nie. Maar die mense was vriendelik en alles binne vinnige bereik."

Trompsburg, Free State

Bytenkant Roastery and Rooms

"Good stopping point if travelling from CT: +-900 km and going to Reef."

Bloemfontein, Free State

The Lantern Guesthouse

"Bloemfontein nog altyd 'n lekker plek!"

Page
Page 126 - Showing 3751 to 3780
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers