Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 7972 reviews.
"Clarens is beslis prentjiemooi. Die dorpie is stil en daar is meer as genoeg eetplekke vir lekke kuiers. Golden Gate is so 20 km weg en is 'n moet om te gaan besoek."
"Fouriesburg is baie klein, maar met alles wat ek glo jy kan nodig kry. Blykbaar is baie plekkies net naweke oop."
Northern Free State, Free State
À la Maison Boutique Guesthouse"Pragtige omgewing, lekker naby Gauteng en baie om te doen."
"Nie eintlik al gedink aan die Vrystaat as 'n toeristebestemming nie, maar as 'n mens hier by Waschbank kan oorbly, is dit beslis 'n opsie."
"Teleurgesteld in skoonheid en toestand van die dorp. Munisipale dienste ook nie op standaard, paaie lyk sleg."
"Was by Botaniese tuin wat beslis 'n belewenis was. Verskeidenheid inkopiesentrums."
Northern Free State, Free State
The French Affaire Self-catering Guest House"Bly 'n interessante en oulike gedeelte van die land met baie om te doen."
Northern Free State, Free State
Parys Golf and Country Estate 2951"Dit was 'n eerste vir ons en was aangenaam verras."
Northern Free State, Free State
Gegund Gasteverblyf"Nog ’n ware boeregemeenskap. Mense is vriendelik."
"Free State need to create more utopia places for travellers to stop over. A guest house or lodge with a braai area and great views is a must if Free state will be the destination of choice for long drive stop overs."
"So many unexplored places. Unpretentious, beautiful scenery and super friendly people. "
Northern Free State, Free State
At Home Guesthouse"Die dorp Ventersburg lyk baie sleg. Met die intrapslag kan mens sien daar is geen dienslewering nie. Slaggate in al die paaie, selfs die hoofstraat en gemors wat orals lê. Enigste besienswaardighede is die 2 kerke wat 'n groot geskiedenis het in Ventersburg."