Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 7961 reviews.
"We only used Trompsburg as a stop over en-route to Cape Town - Durban so did not explore the town."
"'n Pragtige, skoon, groen en prentjiemooi dorpie en omgewing, wat baie aktiwiteite bied, asook unieke koopervarings en fantastiese restaurante."
"Die gedeelte wat ek tydens my oornag verblyf beleef het was nog goed (net baie slaggate in die paaie), maar as alles wat ek in die media oor Bloemfontein se agteruitgang lees waar is, dan gaan die gedeelte wat ek beleef het, nie meer vir lank te goed wees nie."
"Dit was vir my blywend van die winkelsentrums in die omgewing, dit het aan al my behoeftes voorsien."
Northern Free State, Free State
River Lodge Estate 14"Baie naby aan Gauteng. Uitstekende naweekwegbreekplek. "
"A lovely town - delicious food, interesting shops and lovely walks."
"Dis die perfekte dorp vir 'n langnaweek wegbreek. Dit bied inkopies, snuffel winkeltjies en natuurskoon."
"Behou asseblief die eenvoud en rustigheid van Clarens. Sien jou weer Clarens."
"Vir my is Kroonstad net 'n oornagplek op pad terug van besoeke aan familie en vriende aan die Oos-Kaap en Wes-Kaap se kusgebiede."