Resensies van Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.35 uit 5 gekry volgens 6930 resensies.
Neels R. - 9th May 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Uitstekende bestemming wat soms oorbevolk raak.
Lindah V. - 7th May 2016
staying in Park West, Vrystaat
Sentraal geleë. Abiento het die vermoë om jou te laat voel of jy in 'n rykmansbuurt woon.
Francois M. - 7th May 2016
staying in Bethulie, Vrystaat
Bethulie word al hoe meer ontdek en beset met nuwe inwoners. Dis in teenstelling met die agteruitgang van baie ander dorpies in die omgewing.
Karin L. - 7th May 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Hiking was great! We hiked a half-day in Golden Gates from Glen Reenen, then to Cathedral Cave in Golden Gates from Gladstone (Stables), and also in the Clarens conservancy in Clarens - great views. Lunch and live music at Artichoke restaurant in the warm afternoon sun was amazing, but the cheese platter for two was only enough for 1 person. Cheese and cold meat platter at Clarens Brewery was great.
Ben V. - 7th May 2016
staying in Parys, Vrystaat
Baie oulike dorp.
Andre S. - 6th May 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Baie mooi!
Dalene S. - 6th May 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtige dorp. Jammer Goldengate daar naby se diere het verdwyn.
Alta F. - 6th May 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Ons besoek Clarens op 'n gereelde basis. Pragtige omgewing.
Jan E. - 6th May 2016
staying in Vrystaat
Kan dit hoogs aanbeveel!
Zelda S. - 6th May 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Mal oor die plek. Besonders mooi!
Michelle V. - 6th May 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtig - veral gedurende die herfs wanneer die blare verkleur.
Jannis L. - 5th May 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Sjoe, dit kan besig raak!
Dotjie C. - 5th May 2016
staying in Fichardt Park, Vrystaat
Rustige voorstedelike woongebied en die ligging hang mos maar af van waar jy wil wees. Straat name is lekker duidelik.
Louise S. - 5th May 2016
staying in Parys, Vrystaat
Mooi stil dorpie met baie spesiale winkeltjies.
Reynette V. - 5th May 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is 'n pragtige Vrystaatse dorpie wat sy eie bekoring inhou. Die restaurante en winkeltjies kan mens vir ure besig hou en Golden Gate is nie ver daarvandaan nie.
Hannes B. - 4th May 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens bied alles wat die natuur-, sport-, kultuur- en kosliefhebbers nodig het.
Charmorne S. - 4th May 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Uitstekende vakansiedorpie.
Cobus V. - 4th May 2016
staying in Waverley, Vrystaat
Uitstekend geleë met 'n rustige atmosfeer!
Michael P. - 3rd May 2016
staying in Parys, Vrystaat
Sentrale ligging.
Babette G. - 3rd May 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Baie mooi Oos-Vrystaatse dorpie met beautiful natuur rondom. Verder ook heerlike restaurante en interresante winkels.
Annette S. - 3rd May 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Wat opvallend was, baie skoon, geen papiere en vullis wat rondlê nie. Almal is vriendelik, Geen bedelaars in die strate nie. Baie veilig en 'n lekker atmosfeer.
Nardeus S. - 3rd May 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is prentjiemooi, ons sal vir seker bly teruggaan.
Johan K. - 3rd May 2016
staying in Westdene, Vrystaat
Redelik sentraal.
Yolanda W. - 3rd May 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Wonderlike dorpie tussen die berge, daar waar jy jou hart net verloor.
Gretha K. - 2nd May 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Mooi, maar onnodig duur. Daar is wel 'n paar oulike winkeltjies en 'n goeie bakkery.
Sandra G. - 1st May 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtige kunstenaarsdorpie met die oulikste winkeltjies en restaurante. Sou graag langer daar wou oorbly.
Herculaas K. - 30th April 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Unieke dorp wat beslis 'n besoek regverdig!
Marietjie K. - 29th April 2016
staying in Winburg, Vrystaat
Quiet place to sleep over.
Hanru P. - 29th April 2016
staying in Dan Pienaar, Vrystaat
Lekker naby die N1-snelweg.
Joretha G. - 29th April 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtige en interessante winkels en kunsgalerye om te sien.
Louis G. - 28th April 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is 'n pragtige dorpie in 'n baie mooi omgewing.
Gerrie F. - 28th April 2016
staying in Jordania, Vrystaat
Baie goeie buurt.
Elsie A. - 28th April 2016
staying in Parys, Vrystaat
Lieflike dorpie propvol oulike plekkies om te besoek. Kosplekkies uit die boonste rakke.
Brendan L. - 28th April 2016
staying in Parys, Vrystaat
'n Wonderlike en oulike klein dorpie so naby Johannesburg.
Elnett G. - 28th April 2016
staying in Parys, Vrystaat
Nog eg plattelands en nie te veel gekommersialiseer nie. Sal beslis weer 'n draai gaan maak.
Elize K. - 28th April 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Awesome!
Werner V. - 27th April 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Dullstroom gevoel in die Vrystaat.
Ilze R. - 27th April 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Oulik.
Hanlie E. - 26th April 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Lekker plek, altyd vol verrassings.
Hester M. - 22nd April 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtige dorp, goeie verskeidenheid van restaurante.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]