Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 7961 reviews.
"Bethulie is vir my bietjie stil. Ons het wel op die brug na 'n pragtige sonsondergang gaan kyk oor die Oranjerivier en die Gariepdam. Ek glo nie ek sal meer as 2 dae daar spandeer nie."
"It's a perfect location for quick and easy access to the Drakensberg."
"Netjies omgewing, vriendelike eienaars by Affiplaas, 'n aanwins vir die dorp. Dorp skep 'n rustige atmosfeer."
"Vir my is Clarens die juweel van die Vrystaat - die plekkie het in my hart gekruip en sal beslis weer gaan kuier daar. Al die winkeltjies is lekker om te besoek en die mense is ook so vriendelik. "
"Rosendal is the quiet, happy, festive place that has stepped back in time. Definitely will be back again."
"Ons het kinders die universiteit gaan wys en ons was teleurgesteld om te sien hoe vuil die dorp is. Het lekker geëet by Rocco Mammas - diens was goed. Besoek aan vrouemonument was interessant."
"This is a very good area for quiet and peaceful nights. All amenities are within reach. "
"Baie gerieflike oornagbestemming op lang pad, maar ek dink nie dis 'n langtermynbestemming nie."
"Lekker kuier atmosfeer en pragtige omgewing. Die Blou Donkie Restaurant se pryse is duur en swak gehalte. Ander eetplekke was puik."
"Pragtige dorpie en het lekker in al die winkels rondgeloop. Ons gunsteling-eetplek is Time & Again Bistro."
"Beautiful scenery, the best only 2.5 hours from Johannesburg. Lovely people."
"Die dorp is netjies, infrastruktuur goed. Dit lyk of die munisipaliteit goed funksioneer. 2 koffiewinkels wat toeriste trek."
"Parys is 'n heerlike dag of twee uitstappie. Oulike winkeltjies en restaurante."
"Een aand is meer as genoeg. Die kerk is baie mooi en jy moet regtig hou van geskiedenis om die dorp te geniet. Ons het dit baie geniet maar, weet nie of dit elke persoon se keuse sal wees nie. Die pad na Philippolis was ook besonders mooi en in 'n baie goeie toestand. Die mense was baie vriendelik en die dorp was baie veilig. "