Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 7961 reviews.

Clarens, Free State

Arundel Studios

"Die boesmantekeninge by Schaapplaats is 'n moet!"

Bethulie, Free State

5 on Roux

"Ons het uitgesien, na aanleiding van plekke om te besoek, om die kroeg in die hotel te besoek, maar kon dit nie kry nie. Baie ryk geskiedenis en sou graag meer tyd wou spandeer om al die plekke te besoek. Daar kan gerus gekyk word om die toestand van die strate te verbeter. Ons het dit baie geniet."

Bethulie, Free State

Lavender Rose

" Daar is ook baie interessante geskiedenis om en net buite Bethulie."

Bethulie, Free State

Karoo Pandok

"Ideale halfpad slaapplek."

Langenhovenpark, Free State

Amity Guesthouse

"Mooi veilige area naby aan die hoofroetes."

Bethulie, Free State

Karoo Huisie

"Baie onderbeklemtoonde dorpie maar 'n moet om te besigtig. "

Langenhovenpark, Free State

Amity Guesthouse

"Goeie en veilige area naby hoofweg."

Northern Free State, Free State

Vaaldam Huis

"Peaceful with adventures."

Clarens, Free State

Piccolo Nido

"Safe and clean."

Clarens, Free State

Amber Selfsorg

"Natuurskoon pragtig."

Philippolis, Free State

Philippolis Inn

"Kom slaap hier oor. Baie beter as Bloemfontein of Colesberg."

Bethulie, Free State

Karoo Pandok

"Die plaaslike restaurant was toe en ons kon nie veel van die omgewing beleef nie. Bethulie is 'n stil en rustige dorpie. Sou graag meer van die kultuur wou ervaar."

Philippolis, Free State

Philippolis Inn

"Perfek vir 'n een dag stop."

Brandwag, Free State

City Living Boutique Hotel

"Quite a lot of restaurants and coffee shops very close to the hotel."

Trompsburg, Free State

Fox Den Guest House

"Oulike, stil, klein dorpie. Besoek gerus die Snobs Coffee winkel as julle vroeg genoeg daar is, dis 'n awesome coffee shop! "

Fouriesburg, Free State

Oranje Guest Farm

"Mooi dorpie met potensiaal. "

Bethulie, Free State

Lavender Rose

"Pragtige ou wêreldse plekkie, die paaie is in 'n slegte toestand, maar so met meeste klein dorpies. Interessante geskiedenis oor dorpie in pamflet gekry by Lavender Rose."

Springfontein, Free State

Springfontein Guest House

"Uitstekend vir ‘n oorslaap, maar dalk nie as ‘n finale bestemming nie."

Clarens, Free State

De Zoete Inval

"Clarens is 'n baie mooi dorpie, hier is baie om te doen, en as jy nie iets wil doen nie, is dit die rustigheid vanself. Ons sal weer kom kuier."

Trompsburg, Free State

En Route Guest House

"Great place for dinner: Affiplaas located next to the BP! We had brilliant steak and chips, great vale for money and quality food! "

Philippolis, Free State

Kanon Guest House

"Baie interessant met pragtige ou geboue en ryk geskiedenis."

Clarens, Free State

Red Mountain House

"Lots of curiosities, good beer and good food."

Fichardt Park, Free State

Angels Haven Guesthouse

"Baie sentraal, naby alles."

Clarens, Free State

Lake Clarens Guest House

"Asemrowend. 'n Moet vir almal."

Smithfield, Free State

Jasmine Cottages

"Smithfield is 'n dorpie wat effe agteruitgaan met baie verwaarloosde huise en plekke, maar die dorp het baie potensiaal indien die inwoners begin saamstaan en help om dit weer 'n dorp te maak waar mense graag wil heengaan."

Clarens, Free State

Old Mill Drift Guest Farm

"Fantastiese toeristebestemming, sal definitief weer Clarens en Old Mill Drift gaan besoek."

Clarens, Free State

Woodlands Retreat Private Property

"Heeltemal overrated wat die dorpie betref. Die winkeltjies is niks besonders nie en buitensporig duur. Die omgewing en natuurskoon is egter fantasties."

Clarens, Free State

V'Kansi Khaya

"Pragtige dorpie, sal beslis weer wil besoek, maar vir langer periode. Supermarkfasiliteite is beperk en duur. Ons besoek was oor die Oujaar- Nuwejaar-periode en die dorp was tjok-en-blok vol bespreek en besig, maar algemene netheid van geboue en strate kort beslis aandag om sy status van Dorp van die Jaar gestand te doen."

Page
Page 151 - Showing 4501 to 4530
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers