Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 7949 reviews.

Ladybrand, Free State

Ladybrand Heritage House

"Pragtige geboue, lekker padstalle nie te ver. Oos-Vrystaat bly pragtig, veral gesteentes."

Clarens, Free State

Studio 28 Clarens

"Still one of the very rare area left in South Africa for tourism. The place has lots to offer and is also clean with the environment still in pristine conditions."

Ladybrand, Free State

Top House

"Mooi skoon dorp, maar die strate is 'n nagmerrie."

Clarens, Free State

Montanus

"Regtig 'n juweel van die Vrystaat!"

Fouriesburg, Free State

Mafube Mountain Retreat

"Klein dorpie met 2 oulike kuier- en eetplekke."

Trompsburg, Free State

Die Rondawel

"Die dorpie is klein en bied min, maar die plase rondom Trompsburg is pragtig."

Clarens, Free State

Die Blou Huis

"Ons is gereelde Clarens besoekers en het vriende wat permanente inwoners is. Ons hou daarvan om elke keer ander akkommodasie uit te probeer."

Clarens, Free State

Lake Clarens Guest House

"Paaie soontoe baie sleg, van Gauteng sowel as Oos-Kaap, lekker toeristedorp."

Parys, Free State

Mistique Waters

"Parys is 'n wonderlike dorpie met soveel plekkies om te ontdek. "

Zastron, Free State

Vultures Lodge

"Dit is 'n beter opsie as Aliwal indien jy wil halfpad rus. Die dorpie is stiller en vriendelik. Daar is lekker stap geleenthede en die berg is pragtig. Wat 'n heerlike verrassing."

Clarens, Free State

Talking Trees Self-Catering House

"Is 'n pragtige dorpie, 'n Spar sal baie welkom wees."

Clarens, Free State

Aspen Guest House

"As jy nog nie daar was nie moet dit op jou bucket list kom. Dit is 'n merkwaardige mooi dorpie, baie besienswaardighede, lekker eetplekke, asemrowende natuurskoon. Absoluut die moeite werd om te besoek."

Bethulie, Free State

Old Watchmakers Guest House

"Ons het so pas eiendom in Bethulie gekoop omdat dit so klein en stil is en snags is die sterre so mooi en helder. Ons moet nog self al die geskiedenis van die dorp leer ken en daar is heelwat."

Trompsburg, Free State

Fox Den Guest House

"Weereens 'n vriendelike, skoon en onopgesmukte klein dorpie met onverwagte skatte wat wag om ontdek te word. Die Waterwiel Bakhuis is 'n wegneem ete restaurant wat net beleef moet word. Baie gerieflik geleë langs die N1, buite die gedruis van Bloemfontein en 'n ideale plek om oor te slaap op jou vakansie reis."

Fouriesburg, Free State

Oranje Guest Farm

"Fouriesburg is 'n pragtige dorpie en het definitief potensiaal vir 'n wonderlike toerisme bestemming."

Fouriesburg, Free State

Pumula Guest Farm

"Good places to eat out, including Christmas dinner. Really peaceful, not too commercialised. "

Fouriesburg, Free State

The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm

"Daar is nie ordentlike kruideniersware winkels nie. 'n Paar kafees en 'n algemene handelaar. Naaste dorpe met kettingwinkels is Betleheme of Ficksburg en Clarens."

Northern Free State, Free State

Boskoppie Lion & Tiger Reserve

"Dit is rustige omgewing. Mooi natuur, maar ons het ook tot die besef gekom reën is oral bitter nodig."

Westdene, Free State

MacLeod House

"Just a huge thank you from us all!"

Free State

Tom's Place Resort

"Die Vrystaat is pragtig en vol vriendelike, behulpsame mense. "

Clarens, Free State

Clarens Valley Lodge

"Fantastiese plekkie vir enige iemand om te besoek. Oulike winkels en heerlike restaurante. Dit is 'n sprokies dorpie."

Clarens, Free State

Fairview Cottages

"Dit was vir my regtig besonders dat Clarens op Kersdag tot stilstand gekom het. Skaars 'n motor gesien, behalwe voor die kerk. Die diens was stampvol (ons was by die 10 vm een) en die voorbereiding daarvan absoluut fantasties. Hulle het baie moeite gedoen en ons het dit opreg waardeer. Dankie aan almal wat betrokke was!"

Fouriesburg, Free State

Uithoek Vakansie Oord

"Rustige Vrystaatse dorpie."

Parys, Free State

Boom69 Self-catering

"Lieflike dorp, met so baie natuurskoon, winkeltjies en aktiwiteite om die hele gesin besig te hou."

Trompsburg, Free State

Fox Den Guest House

"Verbasend netjies en skoon. Oulike plattelandse dorpie."

Clarens, Free State

God's Gift Self-catering Cottage

"Vir veral kunsliefhebbers 'n paradys en die natuur is so mooi. "

Senekal, Free State

The Fairway Guesthouse

"Van die vele Vrystaatse dorpe wat ongelukkig baie agteruitgegaan het en nie meer so skoon lyk nie; was Senekal definitief in 'n beter toestand."

Trompsburg, Free State

Memory Ranch

"Trompsburg is baie klein, maar tipiese plattelandse dorpie. "

Page
Page 181 - Showing 5401 to 5430
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers