Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7904 resensies.

Clocolan, Vrystaat

Ben Nevis Guestfarm

"By dorp se ingang kan parkgras gesny word, slegte oog. Die paaie is baie sleg (potholes), vuil in die dorp en pad wat na Ben Nevis toe loop (hoofpad), baie papiere en vee wat pad kruis na willekeur. Mense sit in die dorp rond vir kwaadgeld. "

Parys, Vrystaat

Le Franz

"Ons love Parys."

Clarens, Vrystaat

Old Mill Drift Guest Farm

"Altyd lief vir Clarens."

Clarens, Vrystaat

Villa Vista Bonita 63

"Ek het die kunsgalerye baie geniet. Daar is 2 wat uitstekende kuns uitstal. Dis 'n pragtige skilderagtige dorpie waarin mens ten volle kan ontspan en dit bied goeie restaurante en geriewe. "

Parys, Vrystaat

Le Grand Chateau

"Parys is 'n aangename verrassing met baie om te sien en doen!"

Westdene, Vrystaat

Oakwood Lodge

"Naby restaurant en winkelsentrum baie nabygeleë."

Fouriesburg, Vrystaat

Lesoba Guest Farm

"Die mense is vriendelik en lekker eetplekkies. "

Ladybrand, Vrystaat

Little Rock

"Would rather stay somewhere else."

Ventersburg, Vrystaat

At Home Guesthouse

"Die dorp is verwaarloos. Ek was met heimwee vervul om al die ou huisies so vervalle te sien. Dit was goeie fotomateriaal! Die ligging aan die hoofpad maak dit ideale oorslaapplek. "

Parys, Vrystaat

Otters' Haunt

"Parys is uitstekend."

Fichardt Park, Vrystaat

Blue Crane Guest House

"Die gebied is baie veilig."

Clarens, Vrystaat

Aspen Guest House

"Pragtige juweel van die Vrystaat. Kan net lekker ontspan en die natuur geniet."

Vrystaat

Letsatsi Game Lodge

"Het nie gedink die Vrystaat kan so mooi wees nie."

Harrismith, Vrystaat

Mountainview Inn

"Baie goed toegerus vir al die toeriste wat verbyry."

Vrede, Vrystaat

Vrede Hotel

"Plattelandse dorpies het hul eie bekoring. Gaan krap en loop rond in al die winkeltjies en omgewing. Soek en jy sal iets vind wat jou laat tiek."

Clarens, Vrystaat

Willow Villas

"Baie lekker rondgeloop in Clarens, al die winkeltjies deur van voor tot agter. Baie besig gewees, veral sekere van die eetplekke, maar dit het ons nie afgesit nie."

Clarens, Vrystaat

La Bri

"Pragtige, rustige dorpie. Van die besighede sluit te vroeg. Sommiges is al 15:00 gesluit. Gewoond in die stad is besigheidsure ten minste tot 17:00."

Clarens, Vrystaat

Fairview Cottages

"A cosy town with nice people."

Harrismith, Vrystaat

Ibis Self-Catering Accommodation

"Pragtige omgewing met lieflike uitsig oor die berge en veld."

Clarens, Vrystaat

Clarens Mountain Sage Self-care

"Jy moet tyd saambring om alles te kan geniet."

Clarens, Vrystaat

Gypsy Guest House Clarens

"Wens hul werksure was later, te veel oulike goed om te sien!"

Clarens, Vrystaat

Collett House

"Alles was reg."

Clarens, Vrystaat

Rooikat Cottage

"Romantiese dorpie met 'n unieke bekoring. Ideaal vir 'n naweek-wegbreek. Die locals is gaaf en vriendelik. Die atmosfeer is awesome!"

Heilbron, Vrystaat

Monti-Bello Guest House

"Unfortunately the road signage in Heilbron was rather poor at the time of visit. Had to request directions a few times."

Langenhovenpark, Vrystaat

Melsetter's Guesthouse

"As jy studente besoek by Kovsies is dit 'n veilige woonbuurt naby dit wat jy benodig."

Blad
Blad 182 - Wys 5431 tot 5460
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang