Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 7951 reviews.

Clarens, Free State

Fairview Cottages

"Nice little town with great surroundings."

Langenhovenpark, Free State

Amity Guesthouse

"Baie lekker woonbuurt. Dogter trek weg met 'n swaar hart! "

Free State

Amanzi Game Reserve

"Daar is baie klein juwele in die Vrystaat, mens moet net soek."

Fouriesburg, Free State

The Fat Mulberry Guest Farm

"Fouriesburg is 'n klein dorpie, goed geleë en 'n kort afstand van Clarens af."

Parys, Free State

Gegund Gasteverblyf

"As jy wil wegbreek is dit die plek. "

Clocolan, Free State

Makoadi Guesthouse

"Pragtige winkels met interessante ou en antieke artikels om te koop wat elkeen se sak sal pas!"

Clarens, Free State

Collett House

"Clarens is 'n baie aangename vakansie plek en daar is n uiteenlopende aantal dinge om te doen. Ons het Clarens al voorheen besoek en sal vir seker dit weer besoek en aanbeveel vir ons vriende."

Langenhovenpark, Free State

Amity Guesthouse

"Van ons familie het voorheen in Langenhovenpark gewoon, redelik bekend met die omgewing, kan Langenhovenpark aanbeveel."

Bloemfontein, Free State

A Little Guesthouse

"Ons ken Bloemfontein redelik goed. Het familie daar en het voorheen baie oorgebly toe ons dogter deelgeneem het aan squash toernooie. Bloemfontein is 'n pragtige, skoon stad en amper halfpad Kaap toe, is dit werd om in Bloem oor te bly."

Fichardt Park, Free State

21 @ Benade

"Dry suburb, but clean and safe. Good roads."

Philippolis, Free State

Anker Guesthouse

"Die gemeenskap is vriendelik en baie behulpsaam. Daar moet net op die websites gesit word watter restaurant beskikbaar is. Veral as mens na 6 daar aankom, anders gaan jy honger slaap."

Fauresmith, Free State

Simply M

"Die dorp is baie oulik. Die mense van die dorp het ons met vriendelikheid ontvang en gehelp toe ons band vervang moes word."

Trompsburg, Free State

Die Rondawel

"'n Stil klein dorpie waar jy 'n outydse Karoo-gasvryheid kan geniet."

Clarens, Free State

Piccolo Nido

"Die mooiste plek in die Vrystaat!"

Trompsburg, Free State

Fox Den Guest House

"Baie stil en afgeleë dorpie, hopelik sal die groei verwesenlik."

Bethulie, Free State

Karoo Pandok

"'n Pragtige ou Karoo dorpie wat deur hulle munisipaliteit verwaarloos word."

Clarens, Free State

Birch Cottage

"Pragtige dorpie, was selfs direk na Nuwe Jaar baie skoon en netjies."

Fouriesburg, Free State

Oranje Guest Farm

"Nie veel van 'n toeristebestemming nie. Daar is 'n paar padstalle op pad Ficksburg toe. Die natuurskoon is 5 ster!"

Clarens, Free State

Elsewhere

"Clarens is a beauty that we missed on way to Durban, well worth the detour. The items in Clarens are mainly proudly South African, which is authentic. The lovely sunset at the Golden Gate National Park is too spectacular to miss!"

Parys, Free State

Rambling Rapids

"Daar is so baie goed om te doen, nie 'n oomblik van verveeld wees nie."

Ladybrand, Free State

Cranberry Cottage

"Wat 'n oulike dorpie."

Ladybrand, Free State

Top House

"The hospitality was very good."

Trompsburg, Free State

Fox Den Guest House

"Eerste keer in Trompsburg - baie netjiese dorpie met unieke eetplekke. Sal weer stop vir oornag.."

Ventersburg, Free State

Die Gewel Self-catering Guest House

"Wat daar is, was gerieflik vir ons gewees."

Clarens, Free State

Frost House

"Heerlike, veilige plek om te rus."

Universitas, Free State

Tula 159

"Nice and safe area."

Page
Page 178 - Showing 5311 to 5340
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers